Photography Blog

Die Fotografieklub se tema vir die Februarie foto-uitdaging was #oud en het ingesluit alles vergete, verlate, stukkend, geroes, geskiedkundig, erfenis, antiek, vintage', retro' ens. Lede het meer as 100 interessante foto’s gedeel vir dié uitdaging. Die admin het die top 50 foto’s gekies en lede kon via Facebook op die Fotografieklub se blad vir hulle gunsteling foto’s stem. Die wenner van die #oud foto-uitdaging is Simonete Simi Munro, baie geluk!

Die Fotografieklub se Desember en Januarie  foto-uitdaging tema was #mybestefoto. Lede het 150 foto’s van van hul beste fotos gedeel vir die uitdaging. Die admin het die top 60 fotos gekies en lede het gestem stem via Facebook op die Fotografieklub se blad vir hulle gunsteling fotos. Die wenner van die #mybestefoto foto-uitdaging, word Maandag aangekondig.

 

The Photography Club's December and January photo challenge theme was #mybestefoto. Members shared 150 photos of some of their best photos for the challenge. The admin selected the top 60 photos and members voted via Facebook on the Photography Club's page for their favorite photos. The winner of the #mybestphoto photo challenge. will be announced on Monday.

SA Jagters-lede en Fotografieklub-lede word uitgenooi om julle ''alles wat oud is'' se foto te deel op Facebook in die Fotografieklub se groep hier of per epos This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it..

Alles wat oud is sluit in: die vergete, verlate, stukkend, geroes, geskiedenis, erfenis, antiek, ''vintage'', ''retro''.

Die foto-uitdaging se reëls is eenvoudig:
1) dit moet `n foto van enige iets oud wees
2) een foto per plasing/inskrywing,
3) geen beperking op die hoeveelheid plasings of inskrywings per lid nie,
4) jy moet 'n lid van SA Jagters en/of van die SA Jagters Fotografieklub wees

Die Fotografieklub se lede se fotos kom ook in aanmerking om op die groep se Facebook bladomslag te verskyn. Elke 2 weke kies die admin `n nuwe bladomslag. Die admin soek fotos wat eenvouding maar treffend is, horisontaal is, met genoegsame spasie vir bewoording.

 

The Photography Club's members' photos are also eligible to appear on the group's Facebook page cover. Every 2 weeks the admin selects a new page cover. The admin is looking for photos that are simple but striking, horizontal, with ample space for wording.

Die Fotografieklub se November-maand foto-uitdaging tema was #landskap. Lede het naby aan 200 foto’s van landskape gedeel vir die uitdaging. Die admin het die top 50 fotos gekies en lede het gestem stem via Facebook op die Fotografieklub se blad vir hulle gunsteling fotos. Die wenner van die #landskap foto-uitdaging is Engela Visser, baie geluk!

 

The Photography Club's November photo challenge theme was #landscape. Members shared close to 200 photos of landscapes for the challenge. The admin selected the top 50 photos and members voted via Facebook on the Photography Club's page for their favorite photos. The winner of the # Landscape photo challenge is Engela Visser, congratulations!

SA Jagters-lede en Fotografieklub-lede word uitgenooi om julle beste landskapfoto’s te deel op Facebook in die Fotografieklub se groep hier of per epos This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it..

 

Die foto-uitdaging se reëls is eenvoudig:
1) dit moet `n foto van `n landskap wees (Dit sluit plaas en landbou, sonsopkoms en sonsondergang, riviere, damme, berge, ens. in),
2) een foto per plasing/inskrywing,
3) geen beperking op die hoeveelheid plasings of inskrywings per lid nie,
4) jy moet 'n lid van SA Jagters en/of van die SA Jagters Fotografieklub wees

Page 2 of 4