Die April/Mei foto-uitdaging se tema is #mytuisdorp. Alles wat jou tuisdorp uniek maak, of die dorp waar jy groot geword het, of die menige dorpe wat jy al ‘’tuis’’ genoem het oor die jare. Dit sluit in die natuurlewe, die mense, jou werksplek, die kultuur, landmerke, monumente, ens.

 

 

Die foto-uitdaging se reëls is eenvoudig:
1) dit moet ʼn foto van enigiets wees wat volgens jou, jou tuisdorp uniek maak: die natuurlewe, die mense, jou werksplek, die kultuur, landmerke, monumente, ens.
2) een foto per plasing/inskrywing,
3) geen beperking op die hoeveelheid plasings of inskrywings per lid nie,
4) deelnemer moet 'n lid van SA Jagters en/of van die SA Jagters Fotografieklub wees,
5) die foto moet deur jouself wees,
6) merk die foto #mytuisdorp (sodat die admin dit maklik kan vind aan die einde van die maand),
7) inskrywings moet die volgende insluit:
     *opskrif/titel van jou foto
     *plek waar die foto geneem is
     *wanneer die foto geneem is
     *kamera- of slimfoonmodel
     *kameraverstellings (F-stop, ISO, sluiterspoed), maar nie vir slimfone nie.

 

Aan die einde van Mei, dus is daar meer tyd vir hierdie uitdaging, kies die groep se admin die beste foto’s wat op die Facebook-groep se blad en in 'n galery of die webblad sal verskyn. Lede kies die wenner. Die boekprys vir die wenner van die foto-uitdaging, geborg deur SA Jagters, sal in Junie aangekondig word.

 

SA Jagterslede wat nie ʼn Facebook-profiel het nie, maar ook aan die uitdaging wil deelneem, kan inskrywings stuur na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. met #mytuisdorp in die onderwerpslyn.

 

#myhometown – April/May


The theme for the photo challenge for April/May is #myhometown. Capture anything that makes your hometown unique, aspects of the town where you grew up, or any of the towns and cities where you have lived over the years. This can include nature, people, place of work, culture, landmarks, monuments, etc.

 

  • The rules for the photo challenge are simple:


    1) it must be a photograph of anything that is unique to your hometown: nature, people, your place of work, culture, landmarks, monuments, etc.
    2) one photograph per entry or upload
    3) there is no restriction on the number of entries or uploads per member
    4) participants must be members of SA Hunters and/or of the SA Hunters Photography Club
    5) it must be your own photograph
    6) label the photo #mytuisdorp (it makes it easier for admin to find all the entries at the end of the month)
    7) entries must include the following information:
    Title of photo
  • Place where it was taken
  • Date of when it was taken
  • Camera or smart phone model
  • Camera settings (F-stop, ISO, shutter speed), not for smart phones.

For this challenge members have two months to participate. At the end of May, admin will select the best photographs that have been uploaded on the Facebook group page and publish them in the gallery on the website. Members choose the winner. A book prize, sponsored by SA Hunters, will go to the winner of this challenge, which will be announced in June.

 

SA Hunters members that do not have a Facebook profile but who wants to enter the challenge, can enquire at This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.  or send your photographs with the relevant information required and your personal details to the same e-mail address with #myhometown in the subject line.