Die Fotografieklub se tema vir die Maart foto-uitdaging was #beweging. Lede het meer as 150 foto’s gedeel vir dié uitdaging. Die admin het die top 50+ foto’s gekies en lede kon via Facebook op die Fotografieklub se blad vir hulle gunsteling foto’s stem. Die wenner van die #beweging foto-uitdaging is Nathan van Zyl.

 

The Photography Club's theme for the March photo challenge was #motion. Members shared more than 150 photographs for this challenge. The admin chose the top 50+ photographs and members voted for their favourite ones via Facebook on the Photography Club's page. The winner of the #motion photo challenge is Nathan van Zyl.

 

Top 50 inskrywings / Top 50 entries

 

Wenner Nathan van Zyl