V: Hoe doen ek aansoek vir ‘n broodboompermit in Gauteng?
Die prosedure is as volg:
- Stuur ‘n epos aan Violet by: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. of This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. en dui aan jy wil aansoek doen vir ‘n broodboompermit.
- Hul sal die vorms stuur wat ingevul moet word. Indien jy nie reaksie kry nie, skakel Violet by 063 6952 107 of Adam by 0648802044.
- Sodra jy die vorms ingestuur het en bewys van betaling deurgestuur het behoort jy ‘n verwysingsnommer te kry. Indien nie ontvang word binne 10 werksdae nie, skakel en volg op.
- Gauteng Natuurbewaring sal dan reël vir ‘n inspeksie.