Die volgende ondernemings bied spesiale aanbiedinge aan ‘n groot aantal van ons lede of aan die nasionale kantoor en ondersteun die aktiwiteite van ons lede sowel as die Vereniging op nasionale vlak.
{grid12}
Toyota SA
Lede van die SAJWV sal 0,5% korting se punte van Toyota ontvang slegs vir die waarde van die voertuig wat u aankoop. Die koste van enige ekstras word uitgesluit. Hiervan sal MyBonus hulle administrasiekoste verhaal en die restant van die korting se punte soos met Toyota ooreengekom sal op die lid se MyBonus rekening krediteer word.
Maak asseblief seker dat u met enige transaksie waar u enige Toyota-produk koop wel ’n afskrif van die faktuur binne die maand waarin die transaksie plaasvind aanstuur na MyBonus om te kwalifiseer vir hierdie voordeel.