Hi.
Ek is hard opsoek na of 30.06 of 308 jag geweer. Sal waardeer as iemand my sal laatweet indien dalk van iets weet.
Groete.

Hi.
Ek is hard opsoek na of 30.06 of 308 jag geweer. Sal waardeer as iemand my sal laatweet indien dalk van iets weet.
Groete.
Theunis,
Die beste is maar om die Magnum tydskrif se advertensies dop te hou as jy nie hier gehelp word nie.
GROETNIS
GERT
Dit is die Sako MIII 30-06. Daar is 'n Lynx 4x40 scope op en ek het 'n silnecer laat opsit laasjaar.
Geweer met scope: R16000
Geweer met scope en silencer: R17500
Ek het probeer om 'n foto te laai, maar die site bly skop my af.