Ek het 'n .308 Norma Magnum te koop,
Die geweer het 'n Vektor gehammerde skeifskiet loop op.
Hy word verkoop met 150 Norma doppe, en 'n stel Redding "Die's".
Ek het baie tyd in lading ontwikkelings ingesit en die geweer gee 9/10 keer ten minste 'n sub MOA op 200m, alle herlaai rekords is beskikbaar.
Die geweer verkoop vir R6000 as enige iemand sou belang stel.
Kontak my gerus op 082 682 5478.
David.






