.308 Norma Magnum

Link to this post 25 Jun 12

Ek het 'n .308 Norma Magnum te koop,

Die geweer het 'n Vektor gehammerde skeifskiet loop op.
Hy word verkoop met 150 Norma doppe, en 'n stel Redding "Die's".
Ek het baie tyd in lading ontwikkelings ingesit en die geweer gee 9/10 keer ten minste 'n sub MOA op 200m, alle herlaai rekords is beskikbaar.

Die geweer verkoop vir R6000 as enige iemand sou belang stel.

Kontak my gerus op 082 682 5478.

David.

Link to this post 28 Jul 12

Hi, ek stel belang in die norma mag. Is hy nog beskikbaar?

Stuur asb vir my photo: hoffmann.raymond@gmail.com

Waar is jy gelee?

Link to this post 06 Aug 12

Dankie vir almal wat belangstelling getoon het.
Ek het verlede week 'n koper gekry.

Groete,

David