Indien iemand weet van boere wat 'n duif probleem of duif plaag op hulle landerye het, laat my weet asb sodat ons die boer kan kontak en die haelgeweer jagters kan kry om te help.
Duiwe Probleem
Daar is baie duiwe in die Weskaap te skiet maar die PH manne vra baie vir 'n middag se skiet - sal ander plan moet maak. Kom ons gaan 'n reeling aan met die boere en kyk of ons nie vir die werksvolk voedsel kan skiet nie en so kan bydra tot hulp in die platteland nie. Wie van julle het name van boere sodat ons hulle georganiseerd kan kontak?
Hi Emil... Ons fokus is Gaueteng en omgewing, Noordwes, Mphumulanga, etc.
Hier is huidiglik geen georganiseerde manier hoe ons by die boere en die boere by ons kan uitkom nie... Kom ons hoop iemand sien ons pleidooi!
Hi Guys,
the season to hunt Rock pigeons has finally arrived. Also looking for farmers with duiwe problems so we can help them out.
if any one knows of places please let us all know.
Hugo
Enige veerwild skietgeleenthede in die Wes of Suidkaap die volgende 2 weke? Laat weet asb dan sit ek 'n skietspan aanmekaar.






