Hi ,ek gebruik net Impala punte en het ook nou n 150gr punt deur Kobus laat maak vir my .375.Dis die akkuraatste punt wat ek ooit gebruik het en dit werk soos n bom in my Ruger #1.
Sierra 220gr Pro Hunter vs PMP 220gr
Hi,ek het die naweek die nuwe 150 gr punte se ladings gaan inskiet op 50 meter(3400 ft/sekonde).Ek het baie goeie resultate gekry en sal later .5 grein op en aflaai om die finale lading te bepaal.Sien die foto vir resultate.






