Handwapen Jageters Vereniging van Suider Afrika het drie skiet datums vir 2011 bespreek op die Welgegund skietbaan te Pelindaba. Die datums is: 30 April, 30 Julie en 29 Oktober. Kom deel in die passie van jaghandwapens. Enige van die bestaande tabelle (Bos, Sawanne, Karoo en SA Jagters handwapen) kan op die dae geskiet word en alle SAWJV lede is welkom. Die koste beloop R50 per skut en sluit skywe in. Registrasie om 07:30.
Vir meer inligting kontak:
Danie 0824166558 / 0123055791(W)
www.handgunhuntersa.com
info@handgunhuntersa.com
“Small in stature. Big in performance. One good shot is all it takes!"






