Ek het 23 .22 Hornet doppies wat ek graag wil weggee. Dit is 'n mengsel van Sako en WW Super doppies en dit lyk on dit "once fired" doppies is. Ek woon in Die Wilgers in Pretoria en my selnommer is 0826545572 as iemand belangstel. Johan Scheepers