Shooting Calendar - Skietkalender

Januarie 2013
  • 26 - Vrystaat Streekskiet by Clocolan
Februarie 2013
  • 09 - Noord-Kaap, Intertak Spanskiet.
  • 16 - Noordwes A, Uitdaag Spanskiet
  • 16 - Suid Oos-Kaap, Presidentskiet en Intertak Spanskiet.
  • 23 - Mees Veelsydige Skut Skietkompetisie, Genl Piet Joubert skietbaan, Pretoria.
Maart 2013
  •  09 - Noordwes A, Intertak Presidentskiet.
  •  16 - KZN, Streek President- en Spanskietkompetisies.
  •  16 - Mpumalanga Suid, Streek Presidentskiet.
  •  16 - Gauteng Suid-Oos, Streek Intertak Spanskiet.
  •  16 - Drakensberg Oos-Kaap, Presidentskiet en Intertak Spanskiet.
  •  16 - Vaalrivier. Streek President- en Intertak Spanskiet.
  •  23 - Suid Oos-Kaap, Intertak Spanskiet
  •  23 - Drakensberg Oos-Kaap, Presidentskiet.
 April 2013
  • 06 - Noord-Kaap, Intertak Spanskiet en Presidentskiet
  • 06 - Mpumalanga Suid, Intertak Spanskiet.
  • 06  - Gauteng Noord, Streek President- en Intertak spanskietkompetisie.
  • 13 - Limpopo, Streek Intertak Spanskiet.
  • 13 - Gauteng Suid-Wes, Streek Intertak Spanskiet.
  • 13 - Kalahari Bosveld, Intertak Spanskiet.
  • 13 - Vrystaat, Uitdaag Spanskiet.
  • 18 - Huntex
  • 19 - Huntex
  • 20 - Huntex
  • 21 - Huntex
  • 20 - Noord-Kaap, Intertak Spanskiet en Presidentskiet
  • 27 - Noorwes A, Intertak Spanskiet.
  • 27 - Suid Oos-Kaap, Presidentskiet en Intertak Spanskiet.
  • 27 - Drakensberg Oos-Kaap, Presidentskiet en Intertak Spanskiet.
  • 27 - Weskaap, Streek President- en Intertak Spanskiet.
 Mei 2013
  •  11 - Mpumalanga Noord, Streek Presidentskiet.
  •  11 - Vrystaat, Streek Presidentskiet en Intertak spanskiet.
  •  11 - KZN, Spanskietkompetisie. 
  •  18 - Gauteng Suid-Oos, Streek Presidentskiet.
  •  18 - Noorwes A, Presidentskiet.
  •  18 - Mpumalanga Noord, Uitdaag Spanskiet.
  •  25 - Centurion R100 000.00 Driekuns skietkompetisie en Presidentskiet.
  •  25 - Gauteng Noord, Presidentskiet
  •  25 - Limpopo, Streek Presidentskiet.
  •  25 - Gauteng Suid-Wes, Streek Presidentskiet.
  •  25 - Drakensberg Oos-Kaap, Presidentskiet, Intertak Spanskiet en Uitdaagspanskiet.
  •  25 - Kalahari Bosveld, Presidentskiet.
 Junie 2013
  •  8 - Mpumalanga Noord, Streek Spanskiet.
  •  22 - Suid Oos-Kaap, Uitdaag Spanskiet
 Julie 2013
  • Jag
 Augustus 2013
  • 17 - Intertak Spanskiet Nasionaal.
 September 2013
  • 28 - Presidentskiet Nasionaal.
 Oktober 2013
 November 2013
  • 8 en 9 - Kongres
 Desember 2013