September 06 2010 19:06
Welcome / Welkom
Welkom by ons Webwerf. Welcome to our Website
Tel:- (012) 808-9300 / Fax:- (012) 808-9344
Aandag / Attention - Urgent!

Looking after our members information
During the suspension of this facility it was identified that membership updates in the manner it was done, resulted in the use of large quantities of data bundles. a Better solution is now being sought and members are requested to bear with this suspension for a little longer untill a new access method is implemented. Please update information using emails. We sincerely apologise for the inconvenience.

Beskerming van lede se inligting
Terwyl die funksie opgeskort was het dit aan die lig gekom dat die bywerking van lede inligting 'n swaar las plaas op die bandwyte wat gebruik word. Daar is toe besluit om 'n beter metode van toegang te implementeer en lede word versoek om bywerking van inligting direk dmv die internet steeds op te skort totdat die beter wyse in werking gestel is. Intussen word lede versoek om kennis van verandering dmv 'n epos te doen. Ons vra opreg omverskoning vir die ongerief.
Nuus / News
SLENKDALKOORS IN BOTSWANA EN NAMIBIE
Jag en Skiet / Hunt and ShootingVolgens 'n berig in Landbouweekblad is 'n uitbraak van Slenkdalkoors in Botswana in die omgewing van Seribe aangemeld. 'n Nuwe geval van Slenkdalkoors is ook in Namibie in die Erongo-streek noordwes van Windhoek aangemeld. Sedert 4 Junie is nuwe gevalle van die siekte in die Karasstreek en drie gevalle in die Hardapstreek aangemeld. Dieselfde beheermaatreels as wat vroeer afgekondig is sal hier ook geld.
· daniev op / on July 28 2010 04:14 · 0 Kommentare / Comments · 117 Reads · Print
Rhino poaching what a despising act!
Verenigingsnuus / Association NewsRhino poaching - what a despising act! 
· daniev op / on July 19 2010 20:25
Lees Meer / Read More · 0 Kommentare / Comments · 117 Reads · Print
Renosterstropery - wat 'n gruwel!
Verenigingsnuus / Association NewsRenoster slagting en stropery - wat 'n gruwel! SAJWV is geskok.......
· daniev op / on July 15 2010 14:33
Lees Meer / Read More · 0 Kommentare / Comments · 149 Reads · Print
HOWA Groeperingskietkompetisie
Skietsake en -kompetisies / Shooting and Competitions
HOWA groeperingskietkompetisie  -   2010
Gekombineerde resultate van Waterberg,  Marico Bosveld, Griekwaland Wes en Kosmos takke           
· daniev op / on July 06 2010 15:23
Lees Meer / Read More · 251 Reads · Print
Slenkdalkoors - Rift Valley Fever
Jag en Skiet / Hunt and Shooting

Jongste nuus oor SlenkdalkoorsNamiba Latest on Rift Valley Fever – Namibia

Die Ministerie van Landbou, Water en Bosbou van Namibia het die volgende inligting vrygestel ten opsigte van die jongste ontwikkeling oor Slenkdalkoors soos dit voornemende jagters na Namibia mag beinvloed.

· daniev op / on June 08 2010 14:22
Lees Meer / Read More · 0 Kommentare / Comments · 232 Reads · Print
Unique Visits :-
Nuutste / Latest Forum Threads
  Thread Views Replies Last Post
Brits District Shoot Practice
Haelgewere / Shotguns
1704 0 admin
07-02-2010 10:23
The hunters connection to c...
Haelgewere / Shotguns
919 0 admin
04-02-2010 20:50
Why hunt with a trained dog?
Haelgewere / Shotguns
1799 0 admin
04-02-2010 16:51
Why Hunt??
Haelgewere / Shotguns
2074 0 admin
04-02-2010 16:44
AMAZING LODGE!!!
Bewaring / Conservation
1981 0 admin
15-01-2010 07:06
Lioness swiming with Kevin ...
Videos
1921 0 admin
15-01-2010 07:01
Meteor over Gauteng Video
Videos
2634 0 rowena
26-11-2009 09:21
How to Hunt with a Rifle : ...
Videos
3716 0 rowena
24-11-2009 09:00
How to Hunt with a Rifle : ...
Videos
2571 0 rowena
24-11-2009 08:49
How to Hunt with a Rifle : ...
Videos
2615 0 rowena
24-11-2009 08:46
Nuutste Artikels / Latest Articles
· LIDMAATSKAP WAT DIT ...
· FOTOS VIR DIE TAKNUUS
· Oom Nic vd Merwe wor...
· Belangrikheid van ko...
· Hoe raak ek betrokke...
Menu
· Wie's Ons-About Us
· Takke-Branches
· Nuus-News
· Artikels-Articles
· Belange / Interest Areas
· Skietsake / Shooting Info
· Jagsake / Hunting Info
· Toegewyde / Dedicated
--- Dienste / Services ---
· Kontak Ons
· Navrae / Queries
· Sluit Aan / Join Here
· Photo Gallery
· Aflaai / Downloads
· Weer / Weather
· Soek / Search
Links
Hunter News letters
Koop en Verkoop
Hunting Oppurtunities
Sponsors - Advertise here!

Hunter Greetings
Latest News
Latest Posts
Branch Mgt / Takbestuur
Username

Password



For official use only. Forgotten your password?
Request a new one here.
Events
<< September 2010 >>
Mo Tu We Th Fr Sa Su
    1 2 3 4 5
6 7 8 9 10 11 12
13 14 15 16 17 18 19
20 21 22 23 24 25 26
27 28 29 30      
Legal
Render time: 0.18 seconds 2,255,616 Page Loads