| Search |
Sebra - Taknuus |
![]() |
|
City/Town: Witbank Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it Website: Website Chairman: Gert Opperman Phone: 082 870 4989 Bestuur:
O/voorsitter – Vakant (Gert Opperman) Streek Presidentskiet 11 MEI: Ons gaan weer geskiedenis maak in ons tak deur vir die eerste keer die streek Presidentskiet kompetisie aan te bied. Ons het die gebruik van ʼn pragtige skietbaan nl. Dwandzani. Eposse met die nodige inligting is reeds uit na al die takke. Ons kan ook direk gekontak word by bogenoemde e-posadres. Jul is meer as welkom. Kommunikasie:Kontak ons gerus deur ʼn epos te stuur aan bogenoemde adres. Ons stuur maandeliks ons Kommunica uit met die tak se inligting na elke lid. Skietdag:6 April 2013. Skuts 34, Juniors 14. Die baanoffisiere het hulle weer goed gekwyt van hul taak. Die Vlakteskiet en Bosveld bane was bedrywig. Verskeie lede het ook die 22 randslag geskiet. Ons maak plek vir ons sportskutlede met skietdae. Promosie-items:Verskeie items beskikbaar. Kontak ons vir pryse en om ʼn bestelling te plaas. Program: 11/05/13 - Streek Presidentskiet – Dwandzani 14/05/13 – Ledevergadering – HTS Lapa 25/05/13 – TJ/SS Opleiding – 4u2Store 01/06/13 – Skietdag – Dwandzani 04//06/13 – Takbestuur vergadering – 4u2Store 24-28/06/13 – Junior Jag 06/07/13 – Skietdag – Dwandzani 09/07/13 – Ledevergadering – HTS Lapa 27/07/13 – TJ/SS Opleiding – 4u2Store |
| Date added: 2011-06-16 10:06:31 Hits: 202 |
| Powered by Sigsiu.NET | |





