Die Tak se eie webblad is nog nie in werking nie, maar ons sal julle op hoogte hou met die vordering daarvan. Die webbladadres sal uitgestuur word sodra dit in werking is.
Vir almal se gerief word die jaarprogram weer geplaas. Teken asb. alle belangrike datums op julle kalenders aan.
Baie voorspoed aan al ons lede vir dié deel van 2013 wat nog oor is.
Aangeheg, ons program vir die jaar. Ons sal eersdaags ons eie webblad hê. Die webblad-adres sal bekendgemaak word sodra dit in werking is.
Bethal se taknuus sal dan op die webblad beskikbaar wees.
Jaarprogram vir 2013
|
DATUM |
|
AKTIWITEIT |
PLEK |
|
15 & 16/03/13 |
|
Jagtersbekwaamheidsopleiding |
Filterdienste |
|
16/03/2013 |
|
Skietoefening |
Mooifontein |
|
16/03/2013 |
|
Streek Presidentskiet |
Heidelberg (Duiker baan) |
|
06/04/2013 |
|
Streek Intertak Spanskiet |
Suikerbosrand |
|
11/04/2013 |
|
Takaand |
Rolbalsaal |
|
13/04/2013 |
|
Groeperingskiet Geref. Kerk |
Mooifontein |
|
18-20/04/13 |
|
HuntEx en ProAmm |
Midrand |
|
18/05/2013 |
|
Skietoefening |
Mooifontein |
|
27/07/2013 |
|
Groeperingskiet Privaatskool |
Mooifontein |
|
17/08/2013 |
|
ProAmm Bethaltak |
Mooifontein |
|
17/08/2013 |
|
Intertak Spanskietkompetisie |
Sal aangekondig word |
|
29/08/2013 |
|
AJV & Takaand |
Rolbalsaal |
|
31/08/2013 |
|
ProAmm Vuurwapenfees |
Ellisras |
|
07/09/2013 |
|
Skietoefening |
Mooifontein |
|
13/09/2013 |
|
20 JAAR FEES & Trofeëreg. |
Sal aangekondig word |
|
27-29/09/13 |
|
Junior Kamp |
Loskopdam |
|
28/09/2013 |
|
Nasionale Presidentskiet |
Sal aangekondig word |
|
05/10/2013 |
|
ProAmm Hartbeestak |
Potchefstroom |
|
31/10/2013 |
|
Indiening van Toegewyde verslag |
|
|
02/11/2013 |
|
Skietoefening - afsluiting |
Mooifontein |
|
08 & 09/11/13 |
|
KONGRES |
PRETORIA |
|
29/11/2013 |
|
Jaarafsluiting & Prysuitdeling |
Sal aangekondig word |