| Search |
Transvaal - Taknuus |
![]() |
|
City/Town: Randfontein Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it Chairman: Pieter Griesel Phone: 082 807 4007 TROTS TRANSVAAL (1998 - 2013)! Belangrike inligting Besoek van die SA National Birds of Prey Centre Onthou die besoek van die Sentrum vir Roofvoëls op 2 Mei om 18:45 by die Randfontein Rolbalklub. Met 'n paar gevleuelde vriende kom hul om ons meer van die bewaring en rehabilitasie van bedreigde spesies te vertel. Bring gerus vriende saam - veral die kinders sal dit geniet. 'n Vrywillige donasie word die aand gevra om die onkostes van die sprekers te dek en hierdie donasie bied twee persone 'n kans om etekaartjies ter waarde van R180 elk by The Grill Master te wen. Make sure you don't miss out on this special happening! Gauteng South-West Regional President Shoot and Junior U/13 & U18 shooting competition Our Regional Inter Branch President Shoot, as well as the annual Regional Junior Shooting Competition for U/13 air rifle and U18 .22 rim fire, will take place on Saturday, 25 May from 07:00 at Gatsrand. Entry fee is R180 pp for the President Shoot and R100 pp for Juniors. Should a Junior, however, also participate in the senior competition he/she only pays R180, entitling them to participate in the senior and junior competitions. The entry fee includes your targets, badges, certificates and braai packs. Entries close strictly on 14 May and entry forms are obtainable from the Secretary at 0829597798 or transvaalhunt@gmail.com. Herlaaikursus/Reloading course 'n Herlaaikursus word beplan vir Saterdag 18 Mei. Skakel asseblief so gou moontlik vir Christo du Plooy vir meer inligting hieroor by 082 485 6406. Terugvoer oor aktiwiteite Juniorkamp, 6 & 7 April Die Juniorkamp op Thys Ras se plaas buite Fochville was 'n reuse sukses en die bykans 30 kinders - van speen-oud tot ongeveer 16 jaar, asook ouers en helpers het dit baie geniet. Geluk aan Christie Venter en sy span en ons sien uit na die volgende kamp in September - "doet zo voort"! Streeksintertak Spanskietkompetisie Wat 'n heerlike dag was Saterdag, 13 April toe 3 spanne van Tembo, 2 spanne van Wesrand en 4 Transvaalspanne mekaar die stryd op Gatsrand aangesê het. Die weer was goed, die atmosfeer gemoedelik en die sportmangees uitmuntend. Tembo A en B het uiteindelik reggekry wat hulle al vir jare probeer ...... en as die Kampioenspan en Tweede Span onderskeidelik geseëvier. Die Transvaal Poachers was in die derde plek. Baie geluk aan elke skut wat deelgeneem het, asook dankie aan Johan en Anne-Mariè Ungerer wat die UK verteenwoordig het en Cassie Carstens, die nuutverkose Streekskoördineerder, wat die dag saam geniet het. Besonder dankie aan elke Bestuurslid wat sy/haar kant gebring het om die dag 'n sukses te maak. Spanwerk was weer die wagwoord! Hunting opportunities 2013 Time is running out to book your hunting trips for 2013. Call Faan Zeelie at 0834538095 for more information in this regard. Gemeenskapsprojek: Bring-jou-boeke Ons gemeenskapsprojek om boeke vir die skoolbiblioteek in Tarlton in te samel is steeds aktief. Skakel gerus vir Stephan du Toit by 0833063441 om reëlings te tref indien jy enige boeke het wat geskik sal wees vir gebruik van die skool. Program: Mei/May 2013 02/05/13: Ledevergadering en besoek van SA Nasionale Sentrum vir Roofvoëls, 18:45, Randfontein Rolbalklub 11/05/13: Skietdag en laaste oefening vir Streekspresidentskiet, 08:00, Gatsrand 14/05/13: Closing date for entries: Regional Presidentshoot & Junior Competition, 18:00 18/05/13: Herlaaikursus/Reloading Course (time and venue to be confirmed) 25/05/13: Streekspresidentskiet & Juniorskietkompetisie, Gatsrand, 07:00 28/05/13: Management meeting, Randfontein Bowling Club, 19:00 |
| Date added: 2010-09-30 01:42:06 Hits: 372 |
| Powered by Sigsiu.NET | |





