Tuinroete - Taknuus

Tuinroete - Taknuus

City/Town: George
Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Chairman: Anton Krüger
Phone: 072 075 1928
Voorsitter: Anton Krüger  072 075 1928
O/voorsitter: Gerhan Archer  082 567 6941
Sekretaris: Eugene Marais 083 500 3201
Tesourier: Johan Boshoff 076 503 7330 
Sr. Opleiding:  John Wilson 082 921 2576 
Skietkoördineerder: Gerhard van As 082 771 4037
Junior Opleiding:           Mias Strauss 082 495 5643
Sosiale koördineerder:   Arno Hugo      083 444 3402

General: We made history at our branch with our very first shotgun shoot. Spero Kokkinos, a Springbok clay target shooter, helped all the attendees to break their first clays. With the first pigeons in the bag, we were full of self-confidence for the second round, the round that would count. Needless to say some of the birds are still flying and the self-confidence flew away with the clays. Well done to Deon and Hardus who shot the best scores of the day. A very special thank you to each and everyone who attended this historical day, especially those who travelled far.

Bewaring: Ons uilkasverkope vorder goed en ons is vol vertroue dat al die kaste binnekort vol uilkuikens sal wees. Daar is twee tipes kaste, een vir die nonnetjies-uile (barn owl) en die grasuil (african grass owl) en een vir die kaapse ooruil (cape eagle-owl) of gevlekte ooruil (spotted eagle-owl). Hierdie kaste word volgens die spesifikasies van die “Roofvoëlwerkgroep van die Trust vir Bedreigde Natuurlewe” gebou. Ons wil al ons lede nooi om deel te neem aan die projek, vertel dit asseblief vir familie en vriende, bring dit onder die boere se aandag. ’n Uilkas kos R400 en vir ’n addisionele fooitjie kan die kas opgesit word. Kom ons maak ons streek plaagvry en gee die uile kans om hulle deel te doen. Kontak Gerhan Archer vir meer inligting.

Al ons sosiale byeenkomste en vergaderings vind by Kwelanga Lodge plaas.   

Opdatering van lede-inligting:

Stuur asb. naam, van, lidnommer, e-posadres en selnommer na sajwvtuinroete@gmail.com, ons wil lede-inligting opdateer en sekermaak alle lede ontvang die nodige kommunikasie.

Merchandise :  

We have shirts with the branch logo, caps, orange flags and logbooks for sale, it will be available at our meetings and shooting days.

Program:

08.05.2013 Lede-vergadering by Kwelanga Lodge 19h00

11.05.2013 Skietdag. Alle skietoefeninge word aangebied by Weeber Truther

18.05.2013 ProAmm groeperingkompetisie, Humansdorp

08.06.2013 Haelgeweerskiet by Outeniqua kleiduifskietbaan om 10h00, Glentana

13.07.2013 Skietdag, alle skietoefeninge word aangebied by Weeber Truther

07.08.2013 Lede-vergadering by Kwelanga Lodge 19h00 (Algemene jaarvergadering)

10.08.2013 Veldskiet by Weeber Truther

11.09.2013 Lede-vergadering by Kwelanga Lodge 19h00

14.09.2013 Skietdag. Alle skietoefeninge by Weeber Truther

26.10.2013 Streek Intertak skiet en Presidentskiet te Weeber Truther

09.11.2013 Nagskiet en jaarafsluiting by Weeber Truther


Date added: 2010-09-30 04:14:04    Hits: 194
Powered by Sigsiu.NET