Shooting Tables

Doel van die SAJWV skietoefeninge

Die doel met die skietoefeninge van die SA Jagters en Wildbewaringsvereniging (SAJWV) vir jagters is die skiet van ’n “een skoot, doodskoot” in die jagveld! ’n Verantwoordelike jagter moet sy beperkinge ken in terme van sy skietvaardighede in die jagveld en hierdie kennis en ervaring word net opgedoen deur gereeld te oefen en verantwoordelike optrede (toepassing van gesonde oordeel) in die jagveld.

Read more...

Manual for the development of Shooting Skills for Hunters

(in CD format (abundantly illustrated with colour photos) total content of 58 pages)

Some of the core aspects covered in the manual:

  1. Safe handling of firearms
  2. Shooting range equipmen
  3. Evaluation of shooters equipment
  4. Basic shooting skills:

    Read more...

Handleiding vir Skietvaardigheidsontwikkeling vir Jagters

(in CD formaat (ryklik geillustreer met kleur fotos) totale inhoud van 58 bladsye)

Sekere van die kernaspekte gedek in die handleiding:

  1. Veilige vuurwapenhantering
  2. Skietbaantoerusting
  3. Evaluering van skut se toerusting
  4. Basiese skietvaardighede:

    Read more...

SAJWV Sportskiet tabelle

Hieronder is ‘n lys en omskrywing van die SAJWV spotskiet tabelle asook die verskillende teikens wat gebruik word. Verwys asb. na die ’Opsomming van sportskiet tabelle’ vir ‘n aanduiding van watter teikens vir 'n spesifieke oefening gebruik moet word.