Daar is baie stories oor die jare heen vertel oor die oneetbaarheid van die waterbok se vleis, synde die algemene uitlating dat die vleis “stink” en dat niks daaraan gedoen kan word nie. Lees here meer oor die wanopvatting dat waterbokvleis oneetbaar is.