Reloading (4)

Herlaai Inligting

29 April 2015

In die tabel hieronder is daar artikels met herlaai inligting en data vir ‘n verskeidenheid van populêre kalibers. Hierdie artikels is deur kundiges op die gebied geskryf en kan as begin punt vir jou eie lading ontwikkeling gebruik word.

Read more...
29 April 2015

Courtesy of: TechFund Distributors
Hoe belangrik is dit om geweer- en koeël-spesifikasies korrek te verstaan?

Noudat die jagseisoen al aan die gang is en ons almal vroeër of later by die skoonmaak van ons geliefde jaggewere gaan uitkom, is dit raadsaam om weer 'n slag hierna te kyk en deeglik te verstaan dat dit werklik baie belangrik vir die skoonmaak van ons gewere is.

Read more...
28 April 2015

The reloading bug got hold of me in 1978! Initially, I only reloaded ammunition for my handgun but since 1986, I started reloading ammunition for my hunting rifles. Because I enjoy this activity, which also saves me money, I have not bought commercial centre fire ammunition in the past thirty years. I reloaded tens of thousands of rounds that I have used at the shooting range during this period. Rimfire ammunition, of which the shells are not reloadable, is relatively inexpensive.

Read more...
28 April 2015

Die wonderlike stokperdjie van die herlaai van my eie ammunisie het my in 1978 met mening beetgekry! Aanvanklik net eers die herlaai van ammunisie vir handwapens en vanaf 1986, toenemend ook vir jaggewere. A.g.v. die plesier en die kostebesparing wat my eie ammunisie verskaf het, het ek in die afgelope sowat 30 jaar nog nooit kommersiële senterslag ammunisie gekoop nie. Die tienduisende senterslag rondtes wat ek gedurende die periode op die skietbaan en in die jagveld gebruik het, is my eie produk! Randslag ammunisie, waarvan die doppe nie herlaaibaar is nie, is gelukkig relatief goedkoop.

Read more...

Head Office - Hoofkantoor

Inyathi Park
Plot 3, Mountain Drive 7, Derdepoort, South Africa
    South Africa: 0861 SAHUNT (724 868)
    International: +27 (0) 12 808-9300
 admin@sahunt.co.za