Die Junie/Julie foto-uitdaging se tema is #koud. Ons almal kry koud, maar dit beteken nie ons hou op om fotos te neem nie! Die koue bied ‘’n geleentheid om iets anders om vas te vang. Dalk die spierwit jagveld of skietbaan, yskristalle aan plantegroei of ‘n draad, wys ons wat jy doen om warm te bly. 

 

Die foto-uitdaging se reëls is eenvoudig:
1) dit moet ʼn foto van enigiets wees wat volgens jou ‘’koud’’ uitbeeld,
2) een foto per plasing/inskrywing,
3) geen beperking op die hoeveelheid plasings of inskrywings per lid nie,
4) deelnemer moet 'n lid van SA Jagters en/of van die SA Jagters Fotografieklub wees,
5) die foto moet deur jouself wees,
6) merk die foto #koud (sodat die admin dit maklik kan vind aan die einde van die maand),
7) inskrywings moet die volgende insluit:
     *opskrif/titel van jou foto
     *plek waar die foto geneem is
     *wanneer die foto geneem is
     *kamera- of slimfoonmodel
     *kameraverstellings (F-stop, ISO, sluiterspoed), maar nie vir slimfone nie.
8) SA Jagterslede wat nie ʼn Facebook-profiel het nie, maar ook aan die uitdaging wil deelneem, kan inskrywings stuur na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. met #koud in die onderwerpslyn.

Aan die einde van Julie, dus is daar meer tyd vir hierdie uitdaging, kies die groep se admin die beste foto’s wat op die Facebook-groep se blad en in 'n galery of die webblad sal verskyn. Lede kies die wenner. Die boekprys vir die wenner van die foto-uitdaging, geborg deur SA Jagters, sal in Augustus aangekondig word. 

 


The theme of the June / July photo challenge is #cold. We all get cold, but that does not mean we stop taking pictures! The cold offers an opportunity to capture something else. Maybe the pure white hunting ground or shooting range, ice crystals on vegetation or a wire, show us what you do to stay warm.

The rules for the photo challenge are simple:
1) it should be a photo of anything that you think is "cold",
2) one photograph per entry or upload
3) there is no restriction on the number of entries or uploads per member
4) participants must be members of SA Hunters and/or of the SA Hunters Photography Club
5) it must be your own photograph
6) label the photo #cold (it makes it easier for admin to find all the entries at the end of the month)
7) entries must include the following information:
    *Title of photo
    *Place where it was taken
    *Date of when it was taken
    *Camera or smart phone model
    *Camera settings (F-stop, ISO, shutter speed), not for smart phones.
8) SA Hunters members that do not have a Facebook profile but who wants to enter the challenge, can enquire at This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.  or send your photographs with the relevant information required and your personal details to the same e-mail address with #cold in the subject line.

For this challenge members have two months to participate. At the end of July, admin will select the best photographs that have been uploaded on the Facebook group page and publish them in the gallery on the website. Members choose the winner. A book prize, sponsored by SA Hunters, will go to the winner of this challenge, which will be announced in August.