Die Fotografieklub se tema vir die April/Mei foto-uitdaging was #mytuisdorp. Lede het meer as 75 foto’s gedeel vir dié uitdaging van hulle huidige of vroër tuisdorp,  via die Facebook-groep en per e-pos. Die admin het die top 25 foto’s gekies en lede kon via Facebook op die Fotografieklub se blad vir hulle gunsteling foto’s stem. Die wenner van die #beweging foto-uitdaging is Rachelle van Niekerk.

 

The Photography Club's theme for the April/May photo challenge was #myhometown. Members shared more than 75 photographs for this challenge of the current or former home town,  via the Facebook group and e-mail. The admins chose the top 25 photographs and members voted for their favourite ones via Facebook on the Photography Club's page. The winner of the #motion photo challenge is Rachelle van Niekerk.

 

Top 25 inskrywings / Top 25 entries

 

Wenner

Rachelle van Niekerk - Hartswater

Monique Potgieter - Welkom

Anne-Marie Ungerer - Harrismith

Rachelle van Niekerk - Hartswater

Magda Naude - Sedgefield

Erika Meyer - Potchefstroom

Suzan Oelofse - Pretoria

Sasha Bornman - Palhaborwa

Anne-Marie Ungerer - Harrismith

Stephnie Maree - Clarens

Rachelle van Niekerk - Hartswater

Tyronne Cass - Palhaborwa

Monique Potgieter - Welkom

Anne-Marie Ungerer - Pretoria

Sasha Bornman - Palhaborwa

Rachelle van Niekerk - Hartswater

Cobus Erasmus Sr. - Grootbrak

Magda Naude - Sedgefield

Erika Meyer - Potchefstroom

Rachelle van Niekerk - Hartswater

Cobus Erasmus Sr. - Grootbrak

Erika Meyer - Potchefstroom

Suzan Oelofse - Goudstad

Monique Potgieter - Welkom

Rachelle van Niekerk - Hartswater

Sasha Bornman - Palhaborwa

Rachelle van Niekerk - Hartswater