• SA Jagters Golfdag Junie 2017

    SA Jagters Golfdag Junie 2017

    SA Jagters het op Vrydag 9 Junie 2017 vir die eerste keer in die geskiedenis ‘n Gholfdag gehou. Hierdie dag is gehou Read More
  • SA Jagters Ledewerwing by HuntEx 2017

    SA Jagters Ledewerwing by HuntEx 2017

    SA Jagters het weer eens vanjaar by HuntEx Gauteng gehou te Gallagher Estate teen die einde van April ‘n spesiale poging aangewend Read More
  • First cheetah cubs born at Rietvlei Nature Reserve

    First cheetah cubs born at Rietvlei Nature Reserve

    Pretoria:  The birth of three cheetah cubs at Rietvlei Nature Reserve (RNR) south of Pretoria early in November 2016 has caused great Read More
  • 1
  • 2
  • 3

Hunting News and Articles (17)

Jag-nuus en Artikels

01 March 2017

Die Departement van Omgewingsake het die aanbeveling van die Wetenskaplike Gesagsowerheid  ondersteun om geen jag kwota vir luiperds in 2017 beskikbaar te stel nie, maar die Departement sal wel 'n kwota vir 2018 ondersoek.

Read more...
04 October 2016

Selfs ervare jagters of gidse verklaar soms dat ‘n skoot mis was wanneer dit in werklikheid, raak was – dit is die kern van hierdie saak.

Read more...

04 October 2016

Even experienced hunters and guides can make a judgement error and declare a missed shot when it actually wounded the animal – this is the heart of the matter!

Read more...
10 November 2015

Fred Camphor, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging, vertel meer oor die rol wat jag in bewaring speel. Elsa Esterhuizen het hom op die Groot Ontbyt uitgevra oor die bydrae van benuttingsjag asook die bewaringsprojekte wat deur die organisasie aangepak word.

Read more...
25 April 2015

It is crucial that a healthy relationship prevails between hunters and game farm owners to ensure the future of hunting as individual hunters and members of SAHGCA envisage it.

When the hunter and game farm owner are both satisfied at completion of the hunt, and with the impression that they enjoyed value for money, it was a successful transaction that can in some cases even be the beginning of a life-long friendship. Read more...

25 April 2015

Die vennootskap en ’n gesonde verhouding tussen die jagters en wildplaas-eienaars, is uiters belangrik om die langtermyn toekoms van jag, soos individuele jagters en lede van die SAJWV dit ken, te verseker.

Indien die jagter en die wildplaas-eienaar na ’n jagtog tevrede is en elk voel dat hulle waarde vir geld gekry het, was die transaksie suksesvol en lei dit soms tot ’n lewenslange vriendskap.

Read more...
25 April 2015

The ordinary waterbuck (Kobus ellipsiprymnus) occurs in a vertical strip ranging from south of the horn of Africa, Kenia, Tanzania, Mozambique and South Africa, and towards the west in the Caprivi Strip of Namibia, and in southern Zimbabwe, the Limpopo Province of South Africa and western Botswana. The ordinary waterbuck is characterised by a white elliptical ring on the rump, which gave it its descriptive Afrikaans name of kringgat. Read more...

25 April 2015

Die gewone Waterbok (Kobus ellipsiprymnus) kom voor in ’n breë vertikale strook van net suid van die horing van Afrika af, deur Kenia, Tanzania, Mozambiek na Suid-Afrika, met ’n smaller horisontale strook wat wes strek deur Zambië tot by die Caprivistrook van Namibië en ‘n ander horisontale strook deur die suide van Zimbabwe en die Limpopo provinsie van Suid-Afrika tot in die weste van Botswana. Die gewone Waterbok met die kenmerkende wit ring op die boude, het die beskrywende Afrikaanse naam van kringgat.

Read more...
25 April 2015

Die aangename herinneringe van die afgelope jagseisoen het my weer laat nadink oor die rol van jaggidse. Baie van ons jag op plase waar die gidse wissel, van ’n gewone plaaswerker wat bloot die rol vervul omdat hy die plaas ken, tot ’n opgeleide gids. Die vereistes vir ’n goed opgeleide gids gedurende bv. ‘n Bosveld jag is die vermoë om ten minste met die jagter in Afrikaans of Engels te kan kommunikeer (so jammer dat só baie van ons as jagters nie ’n swart taal magtig is nie), goeie algemene kennis van die plantegroei, die diere se gewoontes, spore en mis, fyn waarnemingsvermoë, korrekte gebruik van die wind en son, die vermoë om stadig en sag te beweeg, spoorsny en opspoor van die teikenwild, vermoë om die jagter in ’n gunstige posisie te kry vir ’n skoot, spoorsny en die opspoor van gekweste wild, hantering van ’n tweerigting radio, behoorlike en higiëniese slag van diere indien daar nie spesifiek slagters vir die doel op die plaas is nie en die vermoë om bv. die kopvel of masker van ’n trofeëdier volgens die korrekte tegnieke, sonder skade aan die vel, af te slag. Read more...

25 April 2015

The memories of my hunting trips over the years reminded me of the role that hunting guides or trackers play. Many of us visit hunting destinations where the hunting guide can be anyone from a regular farm labourer who knows the farm well to a well-trained guide. Read more...

25 April 2015

Preparing for the hunting season is a very exciting time. I have wonderful childhood memories of how my Dad and I packed our supplies and kit for the hunt into the Landrover with great care, the trip to the hunting farm (usually very early on a freezing winter morning), arriving and unpacking, and finally the hunt. My Dad, brother and I slept on a big communal bed in a sandy river-bed under the stars to be woken up by the noisy call of francolins. As a 14 year old, I experienced absolute joy and pride to be allocated a 1000 ha camp for the day in which to hunt. The responsibilities associated with this privilege are enormous, such as firearm safety and the constant reminder that you will have to account for every single shot that you fired! Read more...

25 April 2015

Met die 2007 jagseisoen op ons drumpel is baie jagters reeds besig met hul voorbereidings, al is dit net met die beplanning van ’n jagtog of twee, drie. Van my beste jagherinneringe is die van voorbereiding en jag saam met my pa as skoolseun. Die opgewondenheid en afwagting soos daar deur die proses gevorder word van die aankondiging deur Pa, die beplanning, die pak van die kortwielbasis Landrover bakkie, die rit na die jagplaas (gewoonlik baie vroeg op ’n koue wintersoggend), die afpak en die jagervaring. Die slaap saam met pa, broer en later swaer in ’n kermisbed onder die sterrehemel in ’n sanderige rivierbed en die Bosveldfisante wat jou met dagbreek luidkeels wakker kekkel. Die trots wanneer aan jou as 14-jarige seun ‘n 1000 hektaar kamp vir die dag toegeken word en jy self besluit hoe laat jy terug kamp toe kom met jou eie jaggeweer oor jou skouer. Jy is maar te bewus dat daar baie verantwoordelikheid saamgaan met die voorreg, soos onder andere, verantwoordelike vuurwapen-hantering en dat indien jy wel skiet, jy sal moet verslag doen vir elke skoot!

Read more...
25 April 2015

The so called “headshot” by a hunter at a live animal will always be a controversial subject and many a debate developed around the campfire about the advantages/ disadvantages of this. The term “headshot” is by definition already a problem – to kill an animal successfully with the first shot, the animals’ brain should be damaged sufficiently. Reference should therefore be made to a “brain shot” to ensure that less experienced hunters understand the implications and risks of this shot. Read more...

25 April 2015

Die skiet van kopskote deur jagters op wild bly ’n kontroversiële onderwerp en menige debatte het al om die kampvuur ontstaan oor die voor- en nadele daarvan. Die term “kopskoot” is per definisie reeds ’n probleem – ’n dier se brein moet genoegsaam beskadig word om dit suksesvol met die eerste skoot te dood. Daar moet dus na ’n “breinskoot” verwys word om te verseker dat ervare en minder ervare jagters dieselfde taal praat en die implikasies verstaan. Hoekom praat ons nie van ’n “voorlyf” skoot wanneer ons na ’n hart/longskoot verwys nie. Eenvoudig, die koeël moet die spesifieke orgaan (hart en/of longe) genoegsaam beskadig en die “voorlyf” is nie spesifiek genoeg wanneer daar oor suksesvolle skootplasing gepraat word nie. Deur te verwys na “kopskote” word daar veral by die minder ervare jagter en leek ’n verkeerde persepsie geskep oor wat regtig bedoel word.

Read more...

Head Office - Hoofkantoor

Inyathi Park
Plot 3, Mountain Drive 7, Derdepoort, South Africa
    South Africa: 0861 SAHUNT (724 868)
    International: +27 (0) 12 808-9300
 admin@sahunt.co.za