• Nasionale Intertak Spanskietkompetisie 2017

    Nasionale Intertak Spanskietkompetisie 2017

    Die SA Jagters, nasionale Intertak Spanskietkompetisie het plaasgevind op Saterdag, 12 Augustus 2017 op die nuwe Meerkatgat skietbaan van die Vrystaat Sandveld Read More
  • Nasionale President skietkompetisie 2017

    Nasionale President skietkompetisie 2017

    Die Nasionale President skietkompetisie wat op Saterdag, 23 September 2017 op die Elandsrand skietbaan te Kroonstad plaasgevind het. Read More
  • SA Jagters Golfdag Junie 2017

    SA Jagters Golfdag Junie 2017

    SA Jagters het op Vrydag 9 Junie 2017 vir die eerste keer in die geskiedenis ‘n Gholfdag gehou. Hierdie dag is gehou Read More
  • SA Jagters Ledewerwing by HuntEx 2017

    SA Jagters Ledewerwing by HuntEx 2017

    SA Jagters het weer eens vanjaar by HuntEx Gauteng gehou te Gallagher Estate teen die einde van April ‘n spesiale poging aangewend Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4

SAHGCA Newsletters (44)

SAJWV Nuusbriewe

11 September 2015

Beste Kollega,

Die eerste somerreën oor groot dele van die land het die Lente behoorlik ingewy. Ek vertrou dat die reën verligting gebring het oor veral gebiede waar dit baie droog is. Dit reën nie gras en voer nie maar dit laat die hoop opvlam vir 'n beter seisoen.

Read more...
20 July 2015

Geagte kollega,

Dit is duidelik winter en jagseisoen. Die meeste kompeterende skietaktiwiteite vir die jaar is ook stiller. Ook by die kantoor begin sekere aktiwiteite stil raak hoewel versoeke vir hulp met lisensies vir nuutgekoopte wapens dringender is as voorheen. Dit is duidelik dat wapeneienaars hulle nuwe roere wil gebruik.

Die meeste van ons gaan self ook ‘n paar dae afknyp om wildsvleis te gaan haal. Daar sal egter ten alle tye personeel op kantoor wees om dienste en ondersteuning te verskaf.

Read more...
24 June 2015

Die jaar se jagseisoen is in volle swang. Daar hang ‘n gedempte opgewondenheid oor die jagveld maar daar is ook jagters wat met swaar gemoed hierdie jaar hul gunsteling aktiwiteite op die langebaan moes skuif weens die ekonomiese omstandighede en die steeds groeiende pryse van wild. Alles word duurder: herlaaikomponente, vuurwapens, brandstof, wild, akkommodasie en selfs die bietjie krag wat ons dan en wan van ESKOM af kry is alles oppad na onbekostigbaar toe. Elke jagter sit seker met die groot vraag: sal ek en my nageslagte nog oor tien jaar van nou af kan jag? Die antwoord is nie net aan beskostigbaarheid gekoppel nie maar ook aan openbare sentimente en ons as jagters se eie gedrag. Ons is al so gewoond aan stygende koste in Suid-Afrika dat ons al slik genoeg geword het om planne te maak om die rande te rek. Miskien moet die jagter sy dinge meer verfyn sodat hy die afknyp-geldjies meer effektief in die jagveld kan laat werk. In plaas van twee keer te gaan jag, moet mens eerder probeer om meer waarde uit een goeie jag te kry. Miskien is daardie nuwe teleskoop of afstandsmeter nie soveel werd as die ervaring om ‘n groot eland in die Kalahari te gaan jag nie. Miskien is die waarde van ‘n  paar Bosveld-rooibokke meer as die nuwe GPS wat net ‘n lekker speelding in die bakkie is. Ons sal altyd ‘n plan maak om te kan jag want daar is niks so lekker en gesond soos ‘n  wildsboud in die Weber nie en die droëwors laat mens met heimwee weer die jagtog beleef.

Read more...
03 June 2015

Dear Colleague,
In spite of winter having officially started, the day temperatures seem to remain higher than one would ordinarily expect this time of the year. I have had the opportunity to break the first few shots for the hunting season and I certainly enjoyed it. I am sure quite a number of our members already hunted for the first time this season and I would like to wish you luck for the rest of the season.

Activities to Retain Dedicated Status

I remain surprised by the lack of knowledge displayed by some members on the requirements to maintain Dedicated Hunter and Dedicated Sportshooter status. Members wishing to maintain their dedicated status must submit their activity reports to the national office once a year for record purposes. By law SAHGCA is obliged to report at the end of each year which of its members did not maintain their dedicated status during that year, hence the requirement for members to report their activities.

To retain Dedicated Sportshooter status a member must participate in at least three SAHGCA shooting events in any year which must be reported to the national office by the end of October in that year.

Read more...
15 April 2015

Dear Colleague,

After a peaceful Easter weekend, cooler weather conditions have settled in. I also noted that quite a number of SAHGCA members have already taken time off for their first hunt of the season.

Activities to Retain Dedicated Sport Shooter Status

I want to reiterate that members wishing to retain their Dedicated Sport Shooter status from SAGHCA must comply with the accreditation requirement of participating in at least three SAHGCA shooting events in any year. We come across many instances where members who participate in sport shooting events organised by other associations or groups want their participation to be recognised as sport shooting participation to retain their Dedicated Sport Shooter status with SAHGCA. Unfortunately, SAHGCA does not recognise participation in these actiavities because it does not meet our accreditation requirement.

Read more...
17 March 2015

Reporting Dedicated Status

The Firearms Control Act and Regulations (Act 60 of 2 000 as amended) compel all accredited hunting and sportshooting associations to report the membership status of its dedicated members at the end of every year. Associations that do not adhere to this requirement may lose its accreditation status. It is important to note that the requirement to retain dedicated status is part of the accreditation requirements of SAHGCA. Please note that these requirements cannot be changed unilaterally.

Toegewyde Jagters

Sowat 2879 toegewyde jagterslede het nog nie hulle statusverslae ingehandig nie. Ons het individuele e-pos boodskappe aan hierdie lede gestuur en hulle versoek om verslae sonder versuim in te stuur.

Read more...
10 February 2015

Geagte Kollega,

Na die Desembervakansie het Januarie met die spoed van wit lig verbygeflits en is ons nou reeds by 2 Februarie. Dit is daarom weer tyd dat ek die gesprek van die kant van die SAJWV met u as lid voortsit. Ek kan sekerlik kort-kort so ‘n nuusbrief uitstuur met brokkies nuus en kennisgewings in elkeen. Ek verkies egter om u slegs een maal per maand te pla en dan ‘n redelike klomp inligting na u aan te stuur.

Read more...
Page 3 of 4

Head Office - Hoofkantoor

Inyathi Park
Plot 3, Mountain Drive 7, Derdepoort, South Africa
    South Africa: 0861 SAHUNT (724 868)
    International: +27 (0) 12 808-9300
 admin@sahunt.co.za