• SA Jagters Golfdag Junie 2017

    SA Jagters Golfdag Junie 2017

    SA Jagters het op Vrydag 9 Junie 2017 vir die eerste keer in die geskiedenis ‘n Gholfdag gehou. Hierdie dag is gehou Read More
  • SA Jagters Ledewerwing by HuntEx 2017

    SA Jagters Ledewerwing by HuntEx 2017

    SA Jagters het weer eens vanjaar by HuntEx Gauteng gehou te Gallagher Estate teen die einde van April ‘n spesiale poging aangewend Read More
  • First cheetah cubs born at Rietvlei Nature Reserve

    First cheetah cubs born at Rietvlei Nature Reserve

    Pretoria:  The birth of three cheetah cubs at Rietvlei Nature Reserve (RNR) south of Pretoria early in November 2016 has caused great Read More
  • 1
  • 2
  • 3

Inyathi Park News July 2017

Die jagseisoen is nou vol aan die gang en die skietaktiwiteite van SA Jagters loop op na die twee groot finale kompetisies in Augustus en September, waarna die jaar einde se kant toe begin staan. Ons het sekerlik ‘n paar interessante verwikkelinge gesien.


1. Court application

On 4 July 2017 Judge Ronel Tolmay delivered her decision on our Court application and by now it is well known that she declared Sections 24 and 28 of the Act unconstitutional. By now we know that like we expected the SAPS applied for leave to appeal the judgment. We also know that in this process nothing seems to happen quickly and it will again take a long time before our legal team would eventually be allowed the opportunity to again argue our case, this time in the Constitutional Court.

It is expected that the application will be heard in the Constitutional Court most likely towards the end of 2018. If this happens any sooner, I will be surprised.

Like I informed members in the special newsletter in July, the application for leave to appeal the judgment suspends the implementation of the judgment. The result hereof is that we are still required to comply with the requirements of the Act.

We at least have the certainty and the commitment of the SAPS that nobody will be prosecuted for being in possession of a firearm of which the license lapsed. Similarly, no firearm that was handed in to the SAPS in this process will be destroyed. This is confirmed in a recent press statement by the SAPS, a copy of which is available here.

2. What do we now do with firearm licenses that lapse?
Like I wrote to you on 10 July 2017, we would like to advise members as follows:

  1. If your firearm licence is due to lapse, please apply in good time for the renewal of that licence. Complete the application, attach the required documents and submit it to your DFO as the Act requires you to do.
  2. If you already handed in a firearm to the Police, retain the proof thereof very carefully. Do not ask the Police to give you back your firearm. They will not do it. (Remember the Police promised not to destroy any firearms that had been surrendered)
  3. If you are in possession of a firearm of which the licence lapsed, please keep it locked away in your safe and preferably do not use it. (Remember the Police promised not to prosecute anybody for being in possession of such a firearm)

We will keep members posted on this matter as the process unfolds.

3. Foute op nuwe lisensies wat SAPD uitreik/Errors on new licences issued by the SAPS
Ek het in die vorige nuusbrief daarop gewys dat daar heelwat foute voorkom op nuwe lisensies wat die SAPD uitreik. Ons het ‘n beginselooreenoms met die SVR bereik om die foute redelik vinnig reg te stel. Hoewel ons redelik lank wag vir die nuwe lisensiekaartjie om gedruk te word, behoort die inhoud van die inligting op die lisensie korrek te wees.

Lede wat enige foute op lisensiekaartjies het, kan gerus vir Petrus Swart kontak by petrus@sahunt.co.za of by (012) 808 9300.

Let veral ook daarop dat die SVR ook nogal soms foute maak met die artikel van die wet waaronder ‘n lisensie uitgeriek word. U mag aansoek doen vir ‘n lisensie vir Toegewyde Jag of Sportskiet (Artikel 16) maar dan word die lisensie uitgereik onder Artikel 15 wat dit ‘n wapen vir geleentheidsjag of Sportskiet maak. Ons sou voorstel dat u ‘n volledige afskrif hou van die aansoek wat u indien wat dit makliker sal maak om regstellings van hierdie soort van foute te kry.

I deliberately repeat the short message above in English.

In the previous newsletter I alerted members about errors on the new licence cards issued by the SAPS. Following our intervention, the CFR corrected these errors relatively quickly. Although there is a delay in the printing of these licence cards, the information should be correct.

Members whose licence cards contain any faulty information are advised to contact Petrus Swart for assistance at petrus@sahunt.co.za or at (012) 808 9300.
Please also note that the CFR sometimes make mistakes with the section of the act under which a license is issued. You may apply for a license as Dedicated Hunter or Sport Shot (Section 16) but the license then be issued under Section 15. We would suggest that you please keep a full copy of the application you submit which may just make it easier to have mistakes like these corrected.

4. Lidmaatskap
Teen einde Julie 2017, het die Vereniging se ledetal op 41 290 gestaan. Gelukkig groei ons ledetal nog, al is dit stadig. SA Jagters bly die grootste vereniging van sy soort in die land en ons wil steeds die beste diens aan ons lede lewer. Lede kan klagtes en kommentaar oor dienslewering per e-pos aan ons stuur.

Elke lid van SA Jagters wat tien of meer gewone lede vir die Vereniging werf kwalifiseer vir gratis lidmaatskap vir die volgende jaar. Takke wat nuwe lede werf, ontvang ook R100 van die nuwe lid se ledegeld, bo en behalwe die taksubsidie ten opsigte van die nuwe lid.

Let daarop dat slegs een insentief ten opsigte van ’n nuwe lid van toepassing is, m.a.w. óf die Tak óf die lid ontvang die aansporing vir die nuwe lid gewerf.

5. Retention of Dedicated Status
In the current year, we have 8 570 Dedicated Hunters and 3 850 Dedicated Sport Shooters that are already compliant. This means they already reported adequate activities for the year to retain their dedicated status. Time to report your activities is running out. Remember, you have to report activities for 2017 by the end of October 2017.

We want to reduce the number of activity reports that we receive via e-mail and/or fax and request members to update their activity logs online. You can also do this via the SA Hunters App now.

There are a further 8 554 Dedicated Hunters and 5 212 Dedicated Sport Shooters that still need to report further activity to retain this status.

6. Belangrike sportskietdatums
Die volgende datums op die sportskietprogram is belangrik. Ons is nou vinnig op pad na die einde van die skietaktiwiteite van die jaar en daar is ‘n laaste paar kanse om die aktiwiteite te registreer. Die volgende datums is belangrik:

  • 12 Augustus 2017 – Intertak Spanskiet Finaal by die Meerkatgat-skietbaan op Soutpan in die Vrystaat. Dit val saam met die inwyding van die nuwe skietbaan.
  • 23 September 2017 – Presidentskiet Finaal op Kroonstad, aangebied deur Valschrivier-tak
  • 3 en 4 Oktober 2017 – Afrigtingskliniek in skietvaardigheid vir juniors op Welkom, aangebied deur Sandrivier 58-tak
  • 5 Oktober 2017 – Junior Skietkampioenskap op Welkom, aangebied deur Sandrivier 58-tak
  • 26 Oktober 2017 – Bekendstelling van Gallery Rifle skietdissiplines op Welkom, aangebied deur Sandrivier 58-tak
  • 27 en 28 Oktober 2017 – Sportskietkampioenskap op Welkom, aangebied deur Sandrivier 58-tak

7. Training
SA Hunters and the Wildlife College – Dangerous Game Hunting Course
The development of a dangerous game hunting course is a joint initiative of SA Hunters and Southern African Wildlife College. The course gives dedicated hunters the unique opportunity to gain theoretical knowledge and practical experience on the hunting of dangerous game in a big five area. All the courses initially scheduled for 2017 are fully booked and new course dates were scheduled.

NB: Persons interested in enrolling, must have SA Hunters Dedicated Hunter Status

The course can accommodate a maximum of 6 people.

For more information and bookings, phone Liesel on tel: 012 808 9331 or send contact details to liesel@sahunt.co.za

More information on the course and the new dates is available here.

8. Fotokompetisie
SA Jagters se fotokompetisie vir lede word weer in 2017 aangebied. Die doel van die kompetisie is om ‘n portefeulje saam te stel van die beste foto’s wat SA Jagters se lede geneem het sodat ons dit by geleenthede soos die jaarlikse kongres se gala-aand kan vertoon. Die naam van die fotograaf en die tak waaraan die lid behoort, sal by die foto verskyn.

Die wenfoto’s vir die tweede kwartaal is reeds hier op die webwerf geplaas. Lede sal ook hulle erkenning in die vorm van goud, silwer of brons sertifikate ontvang.

Die inligting oor die pryse en borgskap is reeds ook op die webwerf geplaas..

Die kategorieë vir die kompetisie is:
1.    Die moeite werd om te bewaar. Enige plant- of dierelewe wat na jou mening die moeite werd is om te bewaar.
2.    Dis hoekom ek jag. Wat maak jou jagtog soveel méér as net skiet.
3.    My tak is die beste. Hoekom jy dit geniet om aan jou SA Jagters-tak te behoort.

Lees gerus hier wat jy moet doen om in te skryf.

9. Renewal of Firearm Licenses
I regularly receive calls from members as well as non-members of whom the firearm license lapsed with the question “What should I do now?”

Members of SA Hunters have the benefit of a facility available on our membership administration system where information on their firearm licenses can be captured. The system will then warn you by means of a SMS in good time of a license that will lapse to remind you to timely apply for renewing such license.

Simply register your firearms under the firearms section of your online SA Hunters profile to receive a renewal reminder sms 120 and 100 days prior to the expiry of a firearm license.

10. Academy for Environmental Leadershp
Die Academy for Environmental Leadership SA (AEL) is ’n geakkrediteerde naskoolse akademiese instelling, wat ’n jaar kursus aanbied in omgewing- en bewaringstudies. ‘n Groot fokuspunt van die program is ook  persoonlike ontwikkeling om selfvertroue, weerbaarheid en sosiale intelligensie van die AEL student te bevorder.

Die AEL kurrikulum dek ondermeer onderwerpe soos natuurbewaring, eko-toerisme, ekologie, omgewingsekonomie, volhoubaarheid, veldbestuur, kommunikasievaardighede en omgewingsreg. Daar word ook ’n reeks ekstra-kurrikulêre kursusse aangebied deur praktiserende professionele individue binne hul onderskeie vakrigtings. Van die kursusse sluit in vuurwapenveiligheid, noodhulp, spoorsny en 4x4 bestuur. Verder gaan die studente ook op twee weeklange toere na Namibië en die Kgalagadi Oorgrenspark onderskeidelik

Ná afloop van die jaar verwerf suksesvolle studente ’n NQF vlak 5-kwalifikasie, wat hulle in staat sal stel om verdere studies in ’n soortgelyke of enige ander vakgebied aan te pak, maar ook die werksmag te betree in ’n verskeidenheid verwante loopbane.

AEL is tans besig met die werwing van matrikulante en naskoolse studente vir die komende akademiese jaar. Belangstellendes kan meer oor die AEL program en kultuur uitvind deur hul webwerf (http://www.afel.co.za/) of facebookblad te besoek.

11. Kommersiële sake
Soos gebruiklik, sluit ons skakels in na ons webwerf vir meer inligting oor spesiale aanbiedings vir SA Jagters se lede. Kliek op die skakel waarin u belangstel.
Ons sluit kort beskrywings in van spesiale boodskappe of inligting oor nuwe verskaffers wat afslag aan lede bied.
Die volgende leweransiers bied spesiale voordele aan lede van SA Jagters.

  • Toyota SA
  • Westvaal Nelspruit
  • Action Ford       
  • Hinterland Groep
  • Wildman Hunting and Outdoor
  • Hokaai Slaghuis
  • Die Wildshoekie Vleismark bied steeds 5% korting op hulle reeds goeie tariewe vir vleisverwerking aan alle lede van SA Jagters
  • LAVA Vakuumverpakking
  • Selftrack
  • MAINSU Kragopwekkers
  • Heartech Gehoorbeskerming
  • Herlaaikursusse deur Cassie Nienaber

Kliek hier vir meer inligting oor enige van die bogenoemde voordele.

12. Our Own SA Hunters Mobile App
SA Hunters developed an Android mobile App exclusively for its members.
The App can be downloaded from the Google Play Store at https://play.google.com/store/apps/details?id=org.sahunters.admin or search for ‘SA Hunters Members’
The App provides members with the following functionality:

  • View your SA Hunters profile
  • View and display your SA Hunters membership card electronically
  • View and update your contact information
  • View and log your hunting and shooting activities to maintain dedicated status
  • Receive notifications from Head Office or your branch

Use your member number and the same password for this app as for the online member administration system. If you have never logged in to the member administration site, the app also provides the option to request a password.

The App is currently only available for use on Android devices (Android 5.0 or higher). The Apple version will be developed and made available later on in the year.

Those of you that decide to download the App, please take the trouble to rate it. The more ratings we receive, the higher our App will be positioned on the system.

13. Hunting licences
Some game and bird hunting licences are still available at the SAHGCA national office. For more information contact Vanessa Bell on (012) 808 9306 or Vanessa@sahunt.co.za The table below indicates which licences are available from Vanessa.

Province Type of Licence Available
Gauteng Game bird hunting licences only
Mpumalanga Game bird hunting licences only
Free State Game and game bird hunting licences
Kwa/Zulu Natal Ordinary and protected game licences, including game bird hunting licences
Eastern Cape Game and game bird hunting licences
Western Cape Game and game bird hunting licences
Other licences and permits
Northern Cape Licences are only available at selected Post Offices countrywide click here for the list.
Limpopo Province Contact Vanessa regarding the process in place, dealing with permits in the province for permits
Northwest Province
Transport permits and all Wild Pig transport permits Contact Vanessa regarding the process in place, dealing with these permits

14. Bos en Kombuis
Die nuwe Bos en Kombuis sal vanaf 20 September 2017 algemeen in die handel beskikbaar wees teen ‘n prys van R 45,00. Lede van SA Jagters kan hulle kopie vooraf reeds bestel en sal dit ontvang teen ‘n afslagprys van R 35,00 per eksemplaar.

Ons wil versoek dat Takke asseblief vir hulle lede bestellings sal plaas by Dorothy Ras wat dan teen die afslagprys verskaf sal word en wat in pakke na die Tak aangestuur sal word.

U kan gerus na die materiaal kyk oor die nuwe Bos en Kombuis wat hier beskikbaar is.

15. Afriforum Gun regulation survey
AfriForum is inviting interested members of the public to participate in a gun regulation survey. Those interested can find the survey here.

16. Navrae na SA Jagters se Nasionale Kantoor
Dit gebeur gereeld dat enkele van die bestuurders algemene navrae ontvang en nie noodwendig die betrokke lid kan help met die inligting wat hy/sy benodig nie. Vir spoedige diens, maak seker dat u navrae na die regte afdeling verwys.

Die kontaknommers en e-posadresse vir navrae is soos volg:

•    Navrae oor lidmaatskap, administrasie en finansies
Tel (012) 808 9300 vra vir Finansies: e-posadres: admin@sahunt.co.za
•    Navrae oor opleiding
Tel (012) 808 9300 vra vir Opleiding;  e-posadres: nic@sahunt.co.za
•    Vuurwapenhulplyn, endossemente, motiverings en navrae oor lisensie-aansoeke
Tel (012) 808 9300 vra vir Vuurwapenhulplyn; e-posadres: firearmsupport@sahunt.co.za
•    Toegewyde status en registrasie van aktiwiteite
Tel (012) 808 9300 vra vir Toegewyde Status;     e-posadres: dedicated@sahunt.co.za
•    Bewaringsaangeleenthede
Tel (012) 808 9300 vra vir Bewaring; e-posadres: vanessa@sahunt.co.za
•    Jagsake
Tel (012) 808 9300 vra vir Jagsake; e-posadres: johann@sahunt.co.za
•    Navrae oor Takaangeleenthede en verwante sake
Tel (012) 808 9300 vra vir Takaangeleenthede;     e-posadres: andrevdm@sahunt.co.za
•    Navrae t.o.v. skietsake en verwante aangeleenthede
Tel (012) 808 9300 vra vir Skietsake; e-posadres: andrevdm@sahunt.co.za
•    Navrae oor enige aanlynstelsels, webwerf, tablette
Tel (012) 808 9300 of e-posadres: martmarie@sahunt.co.za
•    Enige algemene of ander navrae
Tel (012) 808 9300 of e-posadres: info@sahunt.co.za

Fred Camphor
SA Jagters: HUB

  • Last modified on Monday, 04 September 2017 08:09
  • font size

Head Office - Hoofkantoor

Inyathi Park
Plot 3, Mountain Drive 7, Derdepoort, South Africa
    South Africa: 0861 SAHUNT (724 868)
    International: +27 (0) 12 808-9300
 admin@sahunt.co.za