• HuntEx 2017

    HuntEx 2017

    HuntEx is an international consumer exhibition catering for hunters, sportshooters, game farm owners and game breeders, people with personal and defensive protection Read More
  • Hunters want free roaming game

    Hunters want free roaming game

    MEDIA STATEMENT: 1 September 2015 Real hunters only support responsible utilization of free ranging gameRecent events in the wildlife and hunting arena Read More
  • SA Hunters takes SAPS to Court about Firearm Licence Renewals

    SA Hunters takes SAPS to Court about Firearm Licence Renewals

    SA Hunters takes SAPS to Court about Firearm Licence Renewals The SA Hunters and Game Conservation Association, also known as SA Hunters, Read More
  • First cheetah cubs born at Rietvlei Nature Reserve

    First cheetah cubs born at Rietvlei Nature Reserve

    Pretoria:  The birth of three cheetah cubs at Rietvlei Nature Reserve (RNR) south of Pretoria early in November 2016 has caused great Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4

Inyathipark Nuus - September 2016

1. Annual Congress of SA Hunters
Dit is vandag presies 30 dae voor die Kongres van 2016 op 5 November 2015 om 08:00 begin. Die Kongres sal vanjaar voorafgegaan word deur ’n byeenkoms van die NTVF op die oggend van 4 November 2016 om 10:00 by die nasionale kantoor. Die Kongresdinee vind plaas op 4 November 2016 om 18h:00 by Union Caterers in Lynnwoodweg, Pretoria en op Saterdag 5 November 2016 begin die Kongres op dieselfde perseel as Vrydagaand se dinee.


By now, all delegations of Branches to the Congress should be finalised. The documentation for the Congress will go out to Branch Chairmen, Regional Co-ordinators, members of the Board and Managers late this afternoon. The Internal Rules require Chairmen to provide copies of the documentation for Congress to be delivered to each delegate within three (3) days from receipt thereof. Please ensure that this is done appropriately.

Chairpersons should also take note of the fact that the information contained in the documentation for Congress may be made available to all members. You are welcome to discuss the content in these documents at a Branch meeting.

2. Passing of a Legend

Jan van der Walt, known to many of us as Oom Jan, the Editor in Chief of the magazine Game and Hunt (Wild en Jag) passed away recently. He was a member of SA Hunters for many years and well known in the game and hunting industry. We owe it to him and his family to take a few quiet moments to think of him, and of his family in their bereavement. We also ask that his son Hennie convey our sincere condolences to his wife and children.

3. Firearm Licences that Lapsed
According to the latest information we have there are an estimated 175 000 firearm licences that had already lapsed and for which no applications for renewals have been submitted. It does not take any genius to work out that by far the majority of these are handguns, most likely licensed originally for self-defence. By far the majority of these owners merely forgot that these licences were valid for 5 years only and had to be renewed every five years thereafter.

If you are one of those individuals whose firearm licence lapsed and you forgot to renew it, please do not use the firearm. If the licence lapsed, you are in illegal possession of the firearm according to the SAPS and the stipulations of Act 60 of 2000. If you use the firearm, you should expect to be taken in and held in custody by the SAPS for being in illegal possession of a firearm.

Many individuals argue that the old green licences for these firearms are still valid. Please note that there is widespread uncertainty and material differences of opinion on this matter. Our views are as follows on this matter:  moment you applied to relicense your firearm under Act 60 of 2000, you voluntarily forfeited the right to the old green licence. If you did not apply for re-licensing at all and never had a new white licence card, then the old green licence is still valid because of the High Court decision SAHGCA obtained in June 2009.

The uncertainty experienced with the late application for renewal of a firearm licence will unfortunately remain with us for some time, until the situation is clarified either by an amendment of the Act, or by means of a High Court decision, which might emanate from the current court application against the Minister of Security.

4. Hofaansoek
Die dokumentasie van SA Jagters vir die hofaansoek teen die Minister van Polisie is uiteindelik afgehandel. Al wat oorbly is om te respondeer op die aansoek van Gun Free South Africa om toe te tree tot die saak as ‘’n Vriend van die Hof. Dit sal teen die einde van die week aandag kry en dan kan ons begin met die praktiese reëlings om ‘’n hofdatum te bekom.

Ons sal lede ingelig hou van die vordering in die proses deur middel van gereelde nuusbriewe.

5. Refusal of Licence Applications
The refusal of Section 16 licence applications submitted by SAHGCA members because SA Hunters was – according to the CFR – not an accredited hunting association has stopped. However, the CFR has still not confirmed that this was indeed the reasons why they incorrectly refused these licence applications or that SA Hunters was indeed the first hunting association to be accredited in October 2003.

6. Befondsing van die Koste van die Hofaansoek
U is sekerlik bewus van die uitloot van die 7X57 BRNO geweer wat Kevin de Wet geskenk het om geld in te samel vir die Hofaansoek. Die trekking vir hierdie geweer is tydens die vergadering van die Uitgebreide Raad van SA Jagters op 22 September 2016 onder die wakende oog van ? ouditeur gedoen. Die gelukkige wenner van die geweer is Danie De Villiers van Hartsrivier-tak.

Danie deel my mee dat hy eintlik genoeg bygedra het om sommer die geweer te kon koop en hy het dus sommer ‘’n klomp kanse gehad in die poel van kaartjies. Die geweer sal op 4 November 2016 by die Kongresdinee aan Danie oorhandig word.

Baie dankie aan elkeen van u wat ruim bygedra het tot die Regshulpfonds. Dit word opreg waardeer. Die saldo van die Regshulpfonds staan nou reeds op R482 475. Dit behoort ? redelike entjie te gaan om die regskoste van die hofaansoek teen die Minister van Polisie te dek.

7. Kommersiële sake
Ons gaan soos in die verlede voort om inligting te verskaf oor ondernemings wat spesiale aanbiedinge aan 'n groot aantal van ons lede of aan die nasionale kantoor verskaf en die aktiwiteite van ons lede sowel as die Vereniging op nasionale vlak ondersteun.

Hokaai Slaghuis Hokaai Slaghuis bied 5% korting aan SAJWV-lede op alle aankope en wildsvleisverwerking by al hulle takke. Rig navrae aan Kenny Stanton by 079 900 5416.

Die Wildshoekie Vleismark in Centurion bied 5% korting aan lede. Skakel Robbie by 0822978380 vir meer inligting.

Hinterland Groep se aanbod van 10% korting aan SAJWV-lede op alle aankope in hulle wapenwinkels (Hinterland-kluise) gaan ook steeds voort.

Toyota SA: Lede van die SAJWV sal steeds die 0,5% korting se punte op hulle MyBonus lidmaatskap kry by die aankoop van alle Toyota-produkte in die volle reeks van voertuie wat Toyota aanbied en sonder enige beperking op die getal voertuie wat gekoop word. Hierdie aanbod geld ook vragmotors en is geldig tot einde Desember 2016.

Maak asseblief seker dat u met enige transaksie van 'n Toyota-produk ’n kopie van die faktuur binne die maand waarin die transaksie plaasvind aanstuur na MyBonus om te kwalifiseer vir hierdie voordeel.

Westvaal Nelspruit: Die Westvaal Groep in Nelspruit bied minstens 9% korting aan SAJWV-lede en hul direkte familie (ouers, broers en susters, kinders) wat enige nuwe Isuzu-bakkie koop. Westvaal Nelspruit sal ook voertuie regoor RSA aflewer.
Westvaal Nelspruit maak die volgende spesiale aanbod aan lede van SA Jagters:

  • By die aankoop van alle Chevrolet Utility bakkies sal ‘’n gratis kappie geïnstalleer word.
    Die nuwe Isuzu KB 300 4X4 Dubbelkajuit bakkie is in Oktober beskikbaar teen ’n prys vanaf R 498 800. Die prys sluit leersitplekke, rolstawe en ’n trekhaak in.

Skakel Jannie Nell van Westvaal Nelspruit by 013 757 5098 of 082 854 8318 vir meer inligting oor hierdie aanbod of vir enige inligting sowel as kwotasies op enigeen van hulle produkte.

Action Ford: Ons verhouding met Action Ford is teen hierdie stadium wel bekend.

Vandeesmaand bied Action Ford die nuwe Ford Ranger 2,2 XL dubbelkajuit aan teen ‘’n spesiale prys van R334 900 wat ‘’n besparing van R60 000 verteenwoordig op die gewone prys van R393 100. Lede sal egter self die lisensie en registrasiekoste moet betaal.
Skakel asseblief vir Linda Botha van Action Ford by 086 022 8466 indien u van hierdie aanbod wil gebruik maak.

Selftrack: Selftrack bied aan lede ? voorkeurtarief van 10% korting op die standaardpryse op die aankoop van voertuig- en persoonlike opspoortoestelle. Selftrack gee aan gebruikers die vermoë om self hul voertuie of personeel na te spoor. Die nuutste rekenaartegnologie laat lede toe om outomatiese SMS alarms te ontvang van paniek, spoed, beweging, gevaarlike areas en ander belangrike insidente. Kontak Dirk Bekker by 0861 909 101, 076 944 2739 of e-pos na dirk@selftrack.co.za.

Kragopwekkers: Mainsu bied aan alle SAJWV-lede korting van 5% op die gelyste pryse van alle Honda, Talon, Kipor en FAW kragopwekkers. Skakel Fanie Swart by 082 901 7599 of stuur ‘n e-pos aan fanie@mainsu.co.za indien u hierdie geleentheid wil benut. Mainsu is in Pretoria geleë en dryf handel, installeer, diens en herstel verskeie handelsmerke kragopwekkers. Hulle reeks sluit in petrol sowel as stil diesel kragopwekker stelle, 1kVA tot 3500kVA.

Die Honda en Talon draagbare petrol kragopwekkers is beskikbaar van 2,5 kVA tot 12.5 kVA. Kipor se kompakte stelle van 1 kVA tot 100 kVA isoleer geraas veral met hulle Ultra Silent stelle wat besonderse stil krag verskaf. FAW se stelle word in FAW se fabriek gebou en strek van 17 kVA tot 413 kVA. Alle kragopwekker stelle word gerugsteun deur landwye naverkoopdiens.

Heartech Hearing protection: Custom Fit Silicone Hearing Protection offers their products at the discounted price of R600 per set for adults and R375 per set for children younger than 15 years. Non-electronic custom fit silicone hearing protection is available at R699 per set, upgradable to CENS electronic hearing protection. The SA Hunters' or branch logo can be printed on the fillers.

SHOT BLOCK analogue custom electronic noise protection is available at R3 780 for both suppression and amplification. It is water resistant and uses size 13 batteries to provide 400 hrs continuous use.

Skakel Sean Stones by 0714736199 indien u van hierdie aanbod gebruik wil maak. Sean is ook bereid om SA Jagters-takke regoor die land te besoek om inligtingsessies oor gehoorskade en gehoorbeskerming te gee en om sy produk bekend te stel.

Wildman Hunting and Outdoor: Alle takke (franchises) van die Wildman Groep bied 3% korting op alle aankope aan lede van SA Jagters. Hierdie korting sal as beskikbare punte op die lid se MyBonus rekening verskyn. Wildman het onderneem om vanaf Augustus 2016 tot en met einde Desember 2016 ‘enige geskrewe laer prys van 'n ander handelaar sal ewenaar op voorwaarde dat hulle die betrokke produk in voorraad het.

Herlaaikursusse deur Cassie Nienaber: ? Lid van SA Jagters, Cassie Nienaber bied gespesialiseerde herlaaikursusse aan. Die eersvolgende twee opleidingsessies geskied op 10 September 2016 en op 29 Oktober 2016 in Kemptonpark. Kassie bied 5% korting op sy standaardtarief aan lede van SA Jagters wat sy kursusse bywoon. Skakel Cassie by 0824125344 of stuur ? e-pos na cassie@mamba-reloading.co.za vir meer inligting.

Cassie bied ook landwyd kursusse aan in herlaai en ladingontwikkeling in samewerking met takke. Hy is beskikbaar vir kleiner groepe of een-tot-een opleiding.

8. 2016 Dedicated Hunter and Sportshooting Status
Please remember that you have to report your shooting and hunting activities before 31 October 2016 to retain your dedicated status for 2016. We already have 15 786 members who reported adequate activities to remain compliant and retain their dedicated status.
However, there are still 10 332 members who are not compliant and who have not yet reported adequate activities to retain their dedicated status.

We want to reduce the number of activity reports that we receive via e-mail and/or fax and request members to update their activity logs online.

Members logging in for the first time, must type their 6-digit SA Hunters membership number in both the Member No and Password fields. The system will guide you through the password reset process. You will need access to either your e-mail or mobile phone number registered with us on your SA Hunters member profile to complete this process. After logging in, a link to the user manual is available at the bottom of your ‘Member profile’ page. Members can also contact Mart-Marie on 083 2688 622 for assistance on the online administration system.

Shooting Activities at Other Clubs or Associations
Please remember SA Hunters recognise shooting activities at other accredited associations, as well as formally registered shooting clubs, as activities to maintain Dedicated Sportshooting status. Please log these activities on the system to ensure you retain your status.

9. Skietsake
Internasionale Sportskietkompetisies
SAJWV bied op 17 en 18 Oktober 2016 ‘n Internasionale Ope ‘Gallery Rifle 1500’ skietkompetisie in Welkom aan. ‘n Jaggeweer ‘Sporting Rifle’ kompetisie word op 20 en 21 Oktober 2016 by Duiker-tak in Balfour gehou. Daar sal geleentheid wees vir individuele en internasionale spandeelname by die ‘Gallery Rifle’ kampioenskap in Welkom, terwyl die Sporting Rifle deelname in Balfour ook op spandeelname gebaseer sal wees maar individuele tellings sal ook afsonderlik gehou word.

Nasionale Presidentskiet

Die Nasionale Presidentskiet is afgehandel. Die wenners in hierdie kompetisie was soos volg.
Ope Klas: Hercules Louw
Dames: Yvette Aggenbach
Juniors: Nic van Dyk
Seniors: MW du Preez
Veertig skuts het by die Nasionale Presidentskiet platinum-tellings geskiet waarvan 20 vir die eerste keer hierdie prestasie behaal het.

Skietaktiwiteite en Dissipline

Dit gebeur nogal redelik gereeld dat lede op informele basis skietaktiwiteite aanbied of dat Takke pretskietgeleenthede aanbied. Lede en takke word dikwels genooi om saam met ander organisasies (boereverenigings, kerke, skole, wildplase en so meer) skietgeleenthede aan te bied. Wanneer SA Jagters se naam enigsins gekoppel raak aan enige sodanige skietgeleentheid is dit belangrik dat die skietgeleentheid aangebied moet word op ‘’n gesertifiseerde skietbaan en dat SA Jagters se skietbaanreëls en dissipline gebruik moet word. Dit sal verseker dat ons derdepartyversekering beskikbaar bly vir lede.

10. Gebruik van Lood in Ammunisie

SA Jagters het ’n belangrike rol gespeel in die uiteindelike besluit by die Wêreldkongres van die IUCN in Hawaii ten opsigte van die moontlike uitfasering van die gebruik van lood in ammunisie. Die aanvanklike vertrekpunt was dat die gebruik van alle lood in ammunisie teen 2020 in alle ledelande gestaak moet word. Hiervandaan het die standpunt ontwikkel dat die gebruik van loodhael oor waterliggame gestaak moet word en dat alternatiewe materiaal vir ammunisie gebruik moet word. Hierdie standpunte is gewysig aan die hand van goeie navorsing oor die impak van die gebruik van lood in ammunisie wat veral in Europa gedoen is.

Johann van de Giessen het insiggewende riglyne oor die onderwerp geskryf wat hier beskikbaar is.

11. SAJWV Lidmaatskap
Elke lid van SA Jagters wat 10 of meer lede vir die Vereniging werf kwalifiseer vir gratis lidmaatskap vir die volgende jaar. Takke wat nuwe lede werf, ontvang R 100,00 van die nuwe lid se ledegeld, bo en behalwe die taksubsidie ten opsigte van die nuwe lid. Let daarop dat slegs een van hierdie aansporings ten opsigte van ’n nuwe lid van toepassing is. Dit is óf die Tak óf die lid wat die aansporing ontvang vir die nuwe lid wat gewerf is.

Our membership decreased slightly to 40 194 on 30 September 2016. This is largely due to members that did not renew their membership. Please help us to increase our membership numbers, because it strengthens the Association in representing hunters, firearm owners and conservationists.

One of our members kept me honest and indicated to me that you have to recruit 10 ordinary members in order to get your membership free for the next year. This is correct. I apologise for having created the wrong impression in earlier newsletters.

12. Huntex 2017
We obtained the dates for Huntex 2017. Please ensure you enter these dates into your diary for next year to visit the different exhibitions.
Huntex Gauteng: 27 April to 1 May 2017
Cape Game Fair in Western Cape: 10 to 12 March 2017
Eastern Cape Game Fair: 26 to 28 May 2017

Huntex developed into an interesting destination for women. From the attendance figures, we noted a growing trend of women visiting these exhibitions. Ladies, please visit us at these opportunities. Remember you may perhaps just bully or convince your husband into spending the same amount on you as he spent on that new rifle, reloading kit etc.

13. Aanwending van Ledegeld
Ons kry nogal gereeld navrae oor die aanwending van ledegeld. Individue maak ook baie maklik die sommetjie van 40 000+ lede vermenigvuldig met ledegeld om ? verkeerde antwoord te kry. Hou in gedagte dat daar verskeie kategorieë van lidmaatskap is waarvan die ledegeld verskil. Dit is dus nie so ’n eenvoudige sommetjie nie.

Ons het net na die laaste Raadsvergadering ? uiteensetting saamgestel van die ledegeld per lid per verskillende kategorie van lidmaatskap en dan ook die inligting verskaf oor waarvoor die ledegeld aangewend word. Hierdie inligting is beskikbaar by alle Takvoorsitters, of doen navraag by dorothy@sahunt.co.za. Die inligting is vertroulik en slegs bedoel vir lede van SA Jagters, nie enige derde partye nie.

14. Discipline
Unfortunately, it happens from time to time that a member acts irresponsibly or even illegally and it may require disciplinary procedures. The National Office is available to provide support and assistance in any such matters. We had a few incidents where Branch Committee members have taken poor decisions, in good faith and with good intentions, or because they did not know better. In any such circumstances, please contact the national office or myself to find out about the correct way to deal with the situation, even at Branch level. In an organization with more than 40 000 members, it is crucially important that we must be consistent when following disciplinary procedures.

15. Jagsake en Bewaring
In die afgelope maand is die meeste tyd bestee aan voorbereiding en bywoning van ’n hele reeks kongresse en vergaderings in verband oor bewaring en jagsake.

Lizanne Nel het die Wêreldkongres van die IUCN in Hawaii bygewoon waar ’n paar belangrike besluite geneem is wat ook die jagtersbedryf in die RSA raak. Johann van de Giessen het SA Jagters verteenwoordig by die SAWMA kongres in Namibië en beide van hulle het die afgelope twee weke SA Jagters by die HAWASA-uitstalling by die CoP17-beraad van Cites in Johannesburg verteenwoordig. Die CITES COP17 duur tot Woensdag 5 Oktober.

Eerder as om baie te skryf oor wat by hierdie geleenthede gebeur het, sal ons ’n opsomming maak van die belangrikste feite en dit op die webwerf van SA Jagters plaas. Ons sal lede laat weet wanneer die inligting beskikbaar is.

Mooi wense vir die res van die jaar
Fred Camphor
SA Jagters: HUB

  • Last modified on Wednesday, 26 October 2016 08:35
  • font size

Head Office - Hoofkantoor

Inyathi Park
Plot 3, Mountain Drive 7, Derdepoort, South Africa
    South Africa: 0861 SAHUNT (724 868)
    International: +27 (0) 12 808-9300
 admin@sahunt.co.za