• Court Application 2017

    Court Application 2017

    SA Hunters’ Court Application affects all legal Firearm Owners The South African Hunters and Game Conservation Association’s (SA Hunters) court application against Read More
  • Hofaansoek April 2017

    Hofaansoek April 2017

    SA Jagters se Hofaansoek raak alle Vuurwapeneienaars Die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging (SA Jagters) se hofaansoek teen die Minister van Polisie oor Read More
  • First cheetah cubs born at Rietvlei Nature Reserve

    First cheetah cubs born at Rietvlei Nature Reserve

    Pretoria:  The birth of three cheetah cubs at Rietvlei Nature Reserve (RNR) south of Pretoria early in November 2016 has caused great Read More
  • 1
  • 2
  • 3

Inyathi Park News Augustus 2016

At the time of writing this newsletter we have 3 days left of the current hunting season. By the time you receive this message the formal hunting season will be something of the past. I trust that those of you that had the opportunity to hunt, have been successful and responsible. For those of us who have not had that privilege during this year's hunting season, there is always next year to get away to hunt at least once.

The election is something of the past with only a few months left of this year. Spring starts officially on 1 September but I anticipate a cold spell or two before we can pack away the winter gear. I trust that we will experience a better rainy season for the northern and western parts of RSA in particular, and I pray with all landowners for a normal season.

1. Hofaansoek
Die finale stukke in repliek op die Minister se responderende verklaring sal vandeesweek formeel geliasseer en bedien word. Dit beteken dat ons nader kom aan die punt waar ons ’n hofdatum kan kry.

Ten spyte van die feit dat SA Jagters by verskeie geleenthede teenoor die regspan van die Polisie aangedui het dat ons bereid sou wees om te gesels oor moontlike alternatiewe, eerder as om die hofaansoek te bring, ignoreer SAPD hierdie boodskappe. Terselfdertyd duur ons lede se probleme rondom die goedkeuring van lisensie-aansoeke net voort. Tot so onlangs as 16 Augustus het ons voorbeelde ontvang van gevalle waar die SVR Art 16-aansoeke van sommige van ons lede afkeur omdat SA Jagters dan klaarblyklik nie as ‘n Jagtersvereniging geakkrediteer is nie.
Hou gerus die maandelikse nuusbriewe dop vir meer inligting oor hierdie proses.

2. Refusal of Licence Applications
If your licence application was refused because SA Hunters is allegedly not an accredited hunting Association, please send us a copy of such refusal letter urgently to petrus@sahunt.co.za. We would like to put pressure on CFR to review their decision and issue your licence.

3. Aansoeke vir Herlisensiëring
Daar heers steeds baie groot onsekerheid oor die situasie van lede met wapens waarvan die lisensies verval het en wat nie betyds aansoek gedoen het vir hernuwing van die lisensies nie. Onthou asseblief dat u tegnies onwettig in besit is van sodanige wapen. Moet asseblief nie die wapen onder enige omstandighede gebruik nie.

Hierdie onsekerheid sal ongelukkig bly voortbestaan tot tyd en wyl die Hofaansoek uitklaring hieroor gee, of moontlik met groot geluk ’n alternatiewe oplossing mag vind.
There is still huge uncertainty about the correct process for late application for the renewal of a firearm licence. DFOs interpret the directives differently and provide different instructions or guidance to firearm owners. Any application for the renewal of a firearm licence that is submitted later than the 90 days prior to the date on which the licence lapses, but before the licence lapses, should be accepted by your DFO as a normal renewal application in terms of the guidelines provided by the SAPS.
Members who are told

  • that their licence renewal applications will be treated in terms of Section 28 of the Act, and who are thus required to surrender their firearm or ;
  • who are threatened with prosecution if they refuse to surrender such firearm or;
  • who are informed that they have to surrender the firearm to the SAPS and may then later on apply for the renewal of the licence

are requested to report all such incidents to petrus@sahunt.co.za. Please send your full name and surname, ID number, membership number, mobile phone number, the name of the police station and the name of the DFO that you worked with. Please also scan a copy of any letter you might have been given in this regard and forward it with your e-mail to the address above.

4. Finansiering van die Koste van die Hofaansoek
Lede het nou die laaste kans om nog ‘n geleentheid te kry om in aanmerking te kom vir die trekking van die 7X57 BRNO geweer wat een van ons lede geskenk het en wat uitgeloot word om geld in te samel om die regskoste van die Hofaansoek te finansier.

Please support our effort by buying a ticket to win this rifle. Every ticket costs only R 50. All you need to do is to pay R 50 or any multiple of R 50,00 into the account of the Legal Aid Fund of SA Hunters by means of an EFT. Provide your membership number and add BRNO as reference for the EFT. You have until 15 September to participate.

The account of the SA Hunters Legal Aid Fund is held at ABSA and the account number is 9134305406. Please note that this account number is different to the account number used to pay the normal membership fees and other amounts to SA Hunters. When doing your EFT make sure that you provide the information below as reference with a space between each of the following:

  • Your SA Hunters Membership Number (Please ensure you provide the number correctly. It is the six digit number on the front of your membership card.)
  • BRNO

Die inskrywings sluit op 15 September en die trekking sal op 22 September tydens die vergadering van die uitgebreide Raad (raadslede en streekkoördineerders) gedoen word. Die President sal die wenner bel en hom meedeel dat hy/sy die geweer gewen het. Die geweer sal by SAJWV se Kongresdinee op 4 November 2016 oorhandig word indien die wenner dit kan bywoon.

5. Kommersiële sake
Ek merk dat ‘n aansienlike deel van ons nuusbrief afgestaan word aan die bekendstelling van ondernemings wat spesiale voordele aan ons lede en aan die Vereniging bied. Ons kyk na die moontlikheid om hierdie bekendstelling dalk te verskuif na die webblad om die nuusbrief korter te maak. Sou ons dit doen, sal ons by die nuusbrief slegs die besigheid se naam noem met ‘’n skakel na die webblad wat dan in elke geval meer inligting sal verstrek. As u nie van hierdie gedagte hou nie laat weet asseblief met ‘’n kort e-pos boodskap na info@sahunt.co.za
Ons gaan vir die oomblik soos in die verlede voort om inligting te verskaf oor ondernemings wat spesiale aanbiedinge aan ‘n groot aantal van ons lede of aan die nasionale kantoor verskaf en die aktiwiteite van ons lede sowel as die Vereniging op nasionale vlak ondersteun.

Hokaai Slaghuis Hokaai Slaghuis bied steeds 5% korting aan SAJWV-lede op alle aankope en wildsvleisverwerking by al hulle takke. Rig navrae aan Kenny Stanton by 079 900 5416.

Die Wildshoekie Vleismark in Centurion bied ook steeds 5% korting aan lede. Skakel Robbie by 0822978380 vir meer inligting.

Hinterland Groep se aanbod van 10% korting aan SAJWV-lede op alle aankope in hulle wapenwinkels (Hinterland-kluise) gaan ook steeds voort. Ondersteun hulle asseblief.

Toyota SA: Lede van die SAJWV sal steeds die 0,5% korting se punte op hulle MyBonus lidmaatskap kry by die aankoop van alle Toyota-produkte in die volle reeks van voertuie wat Toyota aanbied en sonder enige beperking op die getal voertuie wat gekoop word. Hierdie aanbod geld ook vragmotors en is geldig tot einde Desember 2016.

Maak asseblief seker dat u met enige transaksie waar u enige Toyota-produk koop wel ’n kopie van die faktuur binne die maand waarin die transaksie plaasvind aanstuur na MyBonus om te kwalifiseer vir hierdie voordeel.
Westvaal Nelspruit: Soos u nou reeds weet, bied die Westvaal Groep ook nou spesiale korting aan SAJWV-lede en hul direkte familie (ouers, broers en susters, kinders). Die aanbod van minstens 9% korting op die aankoop van enige nuwe Isuzu-bakkie aan lede van die SAJWV staan steeds. Westvaal Nelspruit sal ook voertuie regoor RSA aflewer.

Westvaal Nelspruit maak die volgende spesiale aanbod aan lede van SA Jagters:
1.    Isuzu KB 250 Hi Rider dubbelkajuit met paaiement van R 309 900,00.
2.    Die nuwe Opel Astra “Europese motor van die jaar 2016” vanaf R254,000.
Skakel asseblief vir Jannie Nell van Westvaal Nelspruit indien u van hierdie aanbod wil gebruik maak of skakel (013) 757 5098 of 082 854 8318 vir meer inligting en kwotasies op enigeen van hulle produkte.

Action Ford: Ons verhouding met Action Ford is teen hierdie tyd alombekend. Action Ford sal tussen nou en einde September 2016 die naam van elke lid wat ‘n Ranger Bakkie koop, insluit in die groep vir ‘n gelukstrekking waarin een persoon ‘n Mauser M 03 Africa model geweer kan wen. Hierdie aanbod sluit einde September 2016.

Alhoewel Ford se pryse in September verhoog, het Action Ford ‘’n verskeidenheid voertuie in voorraad wat teen “ou pryse” aan lede van SA Jagters verskaf kan word.

Skakel asseblief vir Linda Botha van Action Ford by 086 022 8466 indien u van hierdie aanbod wil gebruik maak.

Ek wil spesifiek verskoning aanbied vir die prys van een van die Ford-produkte wat in Augustus 2016 foutief verskaf is. Ek het die prys verskaf soos van Action Ford ontvang. Hulle het wel ‘’n regstelling aangestuur maar ek het dit ongelukkig te laat ontvang om die fout in die nuusbrief reg te stel.

Selftrack: Selftrack bied aan lede ‘n voorkeurtarief van 10% korting op die standaardpryse op die aankoop van voertuig- en persoonlike opspoortoestelle. Selftrack gee aan gebruikers die vermoë om self hul voertuie of personeel na te spoor. Die nuutste rekenaartegnologie laat lede toe om outomatiese SMS alarms te ontvang van paniek, spoed, beweging, gevaarlike areas en ander belangrike insidente.

Selftrack kan ook by die huis of werk gebruik word om geliefdes en/of werkers se voertuie te monitor vir veiligheid en ander redes. Kontak Dirk Bekker by 0861 909 101, 076 944 2739 of e-pos na dirk@selftrack.co.za.

Kragopwekkers: Mainsu bied aan alle SAJWV-lede korting van 5%op die gelyste prys van alle Gentech en Kipor kragopwekkers. Skakel Fanie Swart by 082 901 7599 of stuur ‘n e-pos aan fanie@mainsu.co.za indien u hierdie geleentheid wil benut. Mainsu is in Pretoria geleë en verkoop, installeer, diens en herstel verskeie handelsmerke kragopwekkers soos Gentech, Kipor, FAW en Cummins. Die reeks sluit in petrol (digitaal, oop en stil) sowel as stil diesel kragopwekkerstelle van 220V (enkelfase) en 380V (3 fase).

Gentech spesialiseer in draagbare petrolkragopwekkers van 2.2 kVA tot 7.5 kVA. Kipor se kompakte stelle van 1 kVA tot 100 kVA isoleer geraas veral met hulle Ultra Silent eenhede wat besonderse stil krag verskaf. FAW se stelle word 100% in FAW se fabriek gebou en strek van 17 kVA tot 413 kVA. Alle kragopwekkerstelle is gerugsteun deur landwye naverkoopdiens.

Heartech Gehoorbeskerming: Custom Fit Silicone Hearing Protection offers their products at the discounted price of R600 per set for adults and R375 per set for children younger than 15 years. Non-electronic custom fit silicone hearing protection is available at R699 per set, upgradable to CENS electronic hearing protection. The SA Hunters’ or branch logo can be printed on the fillers.
SHOT BLOCK analogue custom electronic noise protection is available at R3 780 for both suppression and amplification. It is water resistant and uses size 13 batteries to provide 400 hrs continuous use.
Skakel Sean Stones by 0714736199 indien u van hierdie aanbod wil gebruik maak. Sean is ook bereid om SA Jagters-takke regoor die land te besoek om inligtingsessies oor gehoorskade en gehoorbeskerming te gee en om sy produk bekend te stel.

Wildman Hunting and Outdoor: Alle takke (franchises) van die Wildman Groep bied 3% korting op alle aankope aan lede van SA Jagters. Hierdie korting sal as beskikbare punte op die lid se MyBonus rekening verskyn. Wildman het dan ook vanaf Augustus 2016 tot en met einde Desember 2016 ‘n aanbod dat hulle enige geskrewe laer prys van ‘n ander handelaar sal ontmoet op voorwaarde dat hulle die betrokke produk in voorraad het.

Herlaaikursusse deur Cassie Nienaber: ‘n Lid van SA Jagters, Cassie Nienaber bied gespesialiseerde herlaaikursusse aan. Die eersvolgende twee opleidingsessies geskied op 10 September 2016 en 29 Oktober 2016, beide te Kempton Park. Kassie sal 5% korting op sy gewone tariewe vir die bywoon van die opleiding bied aan lede van SA Jagters wat enige van sy kursusse bywoon. Skakel asseblief vir Cassie by 0824125344 of stuur ‘n e-pos na cassie@mamba-reloading.co.za om meer inligting te bekom.

Cassie sal in samewerking met takke kursusse in herlaai en ladingontwikkeling regdeur die land aanbied. Hy is ook beskikbaar vir die aanbied van kursusse vir kleiner groepe of op ‘n een-tot-een grondslag.

6. 2016 Dedicated Hunter and Sport Shooter Status
Please remember that you have to report your shooting and hunting activities before 31 October 2016 to retain your dedicated status for 2016. We already have 13 448 members who reported adequate activities to remain compliant and retain their dedicated status.

There are still 14 014 members who are not compliant and who did not yet report adequate activities to retain their dedicated status.

We want to reduce the number of activity reports that we receive via e-mail and/or fax and request members to update their activity logs online.

Members logging in for the first time, must type their 6-digit SA Hunters membership number in both the Member No and Password fields. The system will guide you through the password reset process. You will need access to either your e-mail or mobile phone number registered with us on your SA Hunters member profile to complete this process. After logging in, a link to the user manual is available at the bottom of your ‘Member profile’ page. Members can also contact Mart-Marie on 083 2688 622 for assistance on the members administration system.

Shooting Activities at Other Clubs or Associations
Please remember SA Hunters will recognise shooting activities at other accredited associations, as well as formally registered shooting clubs, as activities to maintain Dedicated Sport Shooting status. Please log these activities on the system to ensure you retain your status.

7. Skietsake
Internasionale Sportskietkompetisies
SAJWV bied in Oktober 2016 ‘n Internasionale Ope ‘Gallery Rifle 1500’ skietkompetisie in Welkom aan. Daar sal ook ‘n jaggeweer ‘Sporting Rifle’ kompetisie by Duiker-tak in Balfour plaasvind. Dit sal geleentheid bied vir individuele en internasionale spandeelname by die ‘Gallery Rifle’ kampioenskap in Welkom.

Intertak Spanskiet

Die Nasionale Intertak Spanskiet is afgehandel en die span van Generaal De la Rey Kommandante het die kompetisie gewen. Baie geluk aan hierdie span met hul prestasie.
Die Langafstand Skietkompetisie is ook afgehandel. Baie geluk aan Flippie van Tonder en sy eggenote Anna-Marie wat as span hierdie kompetisie gewen het. Met ’n vrou wat so kan skiet kan Flippie amper aan aftree begin dink, of hy moet hardloop om voor te bly.

SA Hunters’ First Own Rifle Range
In the previous Newsletter I informed you that SA Hunters will develop the rifle Range of Vrystaat Sandveld Branch as the first of its own ranges. The intention is to develop this rifle range to a level suitable to accommodate regional and national competitions.

I have had some questions from members about this development and specifically why this is done so far away from Gauteng where most of our members reside. Please remember that the Board offered assistance with the development of rifle ranges to any branch on certain conditions, namely that the range must be located where it is possible to host regional and national competitions. Should any branch require any more information in this regard, please call me, Fred Camphor, or André van der Merwe in this regard.

SA Hunters actually requires about three rifle ranges in the different areas in the Gauteng Region to meet the needs of our branches in this part of the country.

8. SAJWV Lidmaatskap
Elke lid van SA Jagters wat 10 of meer lede vir die Vereniging werf kwalifiseer vir gratis lidmaatskap vir die volgende jaar. Takke wat nuwe lede werf, ontvang R 100,00 van die nuwe lid se ledegeld, bo en behalwe die taksubsidie ten opsigte van die nuwe lid.

Let daarop dat slegs een van hierdie aansporings ten opsigte van ’n nuwe lid van toepassing is. Dit is óf die Tak óf die lid wat die aansporing ontvang vir die nuwe lid wat gewerf is.

Our membership increased slightly to 40 744 on 31 August 2016. Please help us to increase our membership numbers, because it strengthens the Association’s ability to represent hunters, firearm owners and conservationists.

9. HuntEx2017
The new dates for HuntEx2017 are as follows:
Huntex Gauteng: 27 April to 1 May 2017
Cape Game Fair in Western Cape: 10 to 12 March 2017
Eastern Cape Game Fair: 26 to 28 May 2017

Please diarise these dates to visit the different exhibitions near you.

Huntex developed into a destination of interest for women. From the attendance figures it is evident that more women visit these exhibitions. We invite our female members to visit any of the HuntEx2017 events. It is about time that your husband or partner spends an equal amount on you as what he pays for his new rifle, reloading kit etc.

10. Bos en Kombuis

Die baie gewilde Bos en Kombuis resepteboek 2016 is nou beskikbaar. Lede van SA Jagters kan die resepteboek bestel teen R35 per kopie teenoor die rakprys R45. Takke wat vir groepe lede die boeke wil bestel kan bestellings plaas by Dorothy plaas wat sal reël dat die boeke na die tak aangestuur word. Hierdie resepteboeke kan verseker ideale Kersgeskenke wees om aan familie en vriende te gee.

11. Branch Matters
Branch Number 76 of SA Hunters became a reality in August. Congratulations to the new Gamtoos Branch that will represent SA Hunters in the Eastern Cape.

12. Jagsake

Van ons lede het vanjaar, soos ons soms ervaar, eienaardige probleme ondervind terwyl hulle gejag het.

In een geval het een van ons lede, toe hy sy vleis vir verwerking by die slaghuis ingee, die nare nuus gekry dat die vleis lintwurmpapies bevat en onbruikbaar is. Na gesprek met veeartse en lede van die Bestuur van WRSA is die standpunt dat die grondeienaar verantwoordelik is en die skade behoort te dra. Onthou om wanneer u gaan jag ook hierdie soort van probleem vooraf met die betrokke grondeienaar te bespreek.

In ‘n ander geval het een van ons lede met die grondeienaar se toestemming in die nag gejag. Hy is gearresteer en aangekla dat hy in die nag sonder die nodige permit gejag het. Maak asseblief vooraf seker of die grond waarop u jag die nodige vrystellingspermit het en dat die permit steeds geldig is. Maak asseblief ook seker dat u nie enige ander vereistes in goedertrou oortree soos in hierdie geval nie.

Vergewis jou van die grense van die plaas waarop jy jag. Dit is maklik om onwetend op ‘n buurman se grond te beland en dan eintlik ’n wilddief word sonder enige bedoeling daarmee. Hou in gedagte dat jagregulasies van provinsie tot provinsie verskil. Wat toelaatbaar is in een provinsie, is onwettig in ’n ander provinsie.

13. National Congress, Dates, Nominations for Awards and Election
The process of preparation for our annual Congress started a month ago. The first notifications were sent to Branch Chairmen and Regional Co-ordinators. The NBCF and Congress Dinner will be on 4 November 2016, while the AGM and formal Congress meeting will be held on 5 November 2016.

The nominations for awards from SA Hunters already closed on 31 August 2016.

Members may still nominate individuals for election as President, Deputy President and Vice President Shooting Affairs. The nomination forms and procedure to be followed are also available from branch chairpersons. These nominations will close on 12 September 2016. Please take note that Hercules Louw's term as Vice President Shooting Affairs terminates this year and he is not eligible for re-election.

Mooi wense vir die res van die maand
Fred Camphor
SA Jagters: HUB

  • Last modified on Wednesday, 26 October 2016 08:35
  • font size

Head Office - Hoofkantoor

Inyathi Park
Plot 3, Mountain Drive 7, Derdepoort, South Africa
    South Africa: 0861 SAHUNT (724 868)
    International: +27 (0) 12 808-9300
 admin@sahunt.co.za