V: Word daar nie te veel klem gelê op skietbaan aktiwiteite nie?
Van tyd tot tyd word die volgende stelling deur individue gemaak: “daar word te veel tyd afgestaan aan skietaktiwiteite ten koste van jag!” of “die SA Jagters het in ’n skietvereniging ontaard!” Lees meer hier oor hoekom ’n jagter so gereeld moontlik op ’n skietbaan moet skiet.