V: Watter tipe aktiwiteite word by SAJWV takke aangebied?
SA Jagters se takke is die hartklop van die vereniging. Dit is hier waar lede van alle ouderdomme gereeld bymekaar kom om aan die verskillende aktiwiteite van die vereniging deel te neem. Lees gerus hier meer oor die aktiwiteite by SA Jagters takke.