Jag

Ons as jagters is dikwels geneig om die jaggids as vanselfsprekend te aanvaar. Na my mening is die jaggids, vir die deursnee jagter wat een of tweekeer per jaar in die veld kom, die eintlike jagter. Lees meer here oor die bydrae van jaggidse.

‘n Onsuksesvolle breinskoot na ‘n dier wat bv. wel in die gorrel of neus getref word, word dikwels nie deur die jagter opgemerk nie – daar word aanvaar die skoot was mis! en die dier gaan ‘n aaklige dood tegemoet a.g.v. infeksie, bloedverlies, dors en honger. Lees meer here oor die risikos wat “kopskote” in die jagveld inhou?