Back to map Kameeldoring

Mafikeng

Chairman / Voorsitter:
Rudolph van der Walt (083 300 2937)
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Voorsitter Rudolph van der Walt  083 300 2937 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 
Ondervoorsitter Charl Nienaber 083 306 0067 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 
Sekretaresse Marthie de Beer 083 301 7545 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
 Tesourier Carol Baker 083 999 9024 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 
Opleiding JR Raath 082 258 6698 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Junior opleiding Charles Kinnear 083 395 5048 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 
Skietkoördineerder Ruan Pretorius 082 923 5962 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 
Jagsake      
Bewaring Rusty Hustler 083 469 3242 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 
Kommunikasie Heinrich Lotz 082 894 8745 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 
Sosiaal Heinrich Swart 082 552 6598 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Logistiek Percy King 082 490 6639 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Algemene Nuus
 Die gesaaides lyk mooi en dit lyk of dit 'n goeie jaar sal wees vir boere.

Skietaangeleenthede
Die goeie bywoning by die tak se skietdae is verblydend.
Baie dankie vir Percy en Rudolph se bydrae om ons baan op standaard te hou. Ons het voorwaar ‘n fasiliteit waarop ons baie trots is.
Baie dankie ook aan Korrektiewe Dienste wat ons vir die afgelope elf jaar toelaat om hul fasiliteit te gebruik.
Die Tak sal eersdaags gereed wees om MDS skiet aktiwiteite aan te bied. Ons het reeds meeste van die toerusting in plek.

Vuurwapenamnestie

Ons herinner ons lede aan die vuurwapen amnestie wat eindig op 31 Mei 2020.
Lede wie se lisensies verval het en wat heraansoek wil doen en nie seker is van die prosedures nie is welkom om Gert de Beer en JR Raath te skakel vir ondersteuning.

Opleiding

Indien enige ander opleidingsbehoeftes kan met JR Raath bespreek word.

Bewaring
Onderhoud aan die watertoevoer na die verskeie watergate in die wildtuin is afgehandel.
Daar is nou genoeg water vir al die diere om te drink. Rusty sal lede inlig oor die program om indringerplante in die park te beheer
.
Aktiwiteite
Die bestuur het vir hulself ‘n doelwit gestel om vir die Tak sy eie skietbaan op ons eie stukkie grond te bou.
Die volgende projek is een van die pogings om fondse in te samel ten einde ons doelwit te kan bereik.
Die projek behels ‘n loting ten bedrae van R500 per inskrywing waar die wenner dan ‘n Jagpakket ter waarde van R75 000 kan wen.
Meer inligting oor hierdie aktiwiteit sal ook in SA Jagter se maandelikse uitgawe verskyn.

Alle SA Jagters se aktiwiteite is opgeskort weens die inperking ten opsigte van Covid-19.