Back to map Diamant

Wolmaransstad

Chairman / Voorsitter:
Johannes Lubbe (083 7699 972)
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
https://m.facebook.com/diamanttak

Bestuur

Ondervoorsitter Vincent Badenhorst 083 302 9931
Tesourier en Kommunikasie Marianna Marx 083 254 1313
Opleiding (senior) Theunis Kotze 083 468 1533
Opleiding (Junior) Lukas Jansen van Vuuren 082 851 1480
Skietkoördineerder Frans Engelbrecht 072 368 8648
Bewaring Louis Coetzee 082 379 3344
Trofeekoordineerder Jan Breedt 073 177 1564
Jagkoordineerder Waldi Kotze 073 783 4641

 Algemeen
Diamant-tak sal later vanjaar `n kursus in toegewyde jagterstatus aanbied. Doen navraag by die bestuur.
Op 31 Mei bied die tak  die gewilde Nagskietbyeenkoms aan in samewerking met die NG kerk. Daar is weer groot pryse om te wen. Beloof om weer ‘n hoogte punt van die jaar te wees!
Ons tref voorbereidings om multidissiplinêre skietdissiplines aan te bied. Meer inligting volg binnekort.
8 Junie 2019 bied ons die President Intertak span skiet aan. Inskrywings sal binnekort uitgestuur word.
Baie dankie aan SUIDWES vir ‘n groeperingskiet wat gehou is en al die pryse wat geborg is. Dit was ‘n suksesvolle dag!!
Onthou Diamanttak bied elke 2de Saterdag van die maand ‘n skietdag aan. Belangstellendes kan bestuur kontak.

Program vir skietdae 2019

11 Mei
31 Mei - NG Kerk Wolmaransstad nagskiet
8 Junie - President- en Intertak Streekskiet
13 Julie
10 Augustus
14 September
12 Oktober
9 November
13 Desember - nagskiet