Back to map Bothaville

Bothaville

Chairman / Voorsitter:
Arno Roux (082 335 6606 
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 Bestuurskomitee

Voorsitter Arno Roux 082 335 6606  This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Ondervoorsitter Christo Roux 082 926 4366 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 
Sekretaris  Amanda Roux  082 330 3894  This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Tesourier Amanda Roux  082 330 3894 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Kommunikasiebeampte Marli Roux 071 516 540` This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 
Opleiding Senior Arno Roux 082 335 6606  This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Opleiding Junior Arno Roux 083 335 6606  This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Skietkoördineerder:lang geweer Philip Rossouw 083 311 2886 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Skietkoördineerder: juniors Emile Renke 084 707 6133 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 
Skietkoördineerder: lang geweer Jaco Kruger 060 995 0015 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Skietkoordineerder: Lang geweer en MDS Werner Bester 082 554 1194 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 
Skietkoordineerder MDS Louis Jacobs 063 718 0478 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 
Skietbaan Arno Roux 083 335 6606  This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Bewaringskoördineerder Sakkie Wessels 073 882 7478 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Sosiale koördineerder/webwerf Marlie Roux 071 516 5401 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Trofeekoördineerder Arno Roux 082 335 6606 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.  
Borge JP Smith 076 532 8923 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Algemeen

Welkom aan die 19 nuwe lede wat onlangs aangesluit het.

Tydens die grendeltyd het die bestuur en verskeie borge kliphard gewerk om verbeterings aan die skietbaan aan te bring. Die 50m baan sal gebruik word vir presisieskiet en vir AR. Die baan is 50m lank en 30m breed.
Die tweede baan is die nuwe MDS-baan (Multiple Disciplinary Shooting) wat aangebou is. Ons benodig bande, soos vragmotorbande, om die skietbaan te verbeter en uit te brei. Enige skenkings in die verbgand sal baie waardeer word. Verder benodig ons bakstene om ‘n veiligheidsone te skep.

Skietaangeleenthede

MDS is 'n by SA Jagters se skietaktiwiteite gevoeg. Besoek ons Facebook-blad vir meer inligting oor hierdie skietaktiwiteite.

Bothaville-tak bedank die volgende lede wat hulle as baanoffisiere bekwaam het. Gewone baanoffisiere: JP Smith, LS Jacobs, DE Geyser,. W van den Heever en JA Roux, jnr.

MDS-baanoffisiere: JA Roux, J du Plessis, L du Plessis, M Roux, BDC Snyman, W Bester.
Enige lede wat ook baanoffisiere wil word, kan MarlieRouc skakel by 071 516 5401.

SA JAgters beltgespes met die buffelkop op kan bestel word teen R100 elk. A gespe en beltkombinasie  is beskikbaar teen R300 elk.

Bewaring

Ons wil in elke nuusbrief ‘n spesies lys waarvan die bewaringstatus in gevaar is. Saam die dier gaan ons fotos wys en ‘n paar feite gee.

Wildehond (LYCAON PICTUS)
Status: Bedreigd
Waar word hulle gekry? Reg oor Suid-Afrika
Hoeveel van hulle is oor in SA? +- 450
Grootste bedreiging? Die mens en habitat wat verlore gaan
Habitat? Woud en Savanna
Dieet? Wildehonde is karnivore (vleiseters)
Gewig? Hulle weeg tussen 18 en 35kg
Hoe oud word hulle? 10 tot 12 jaar
Waarom met ons wildehonde beskerm? Hulle help om die groot herbivore se getalle in toom te hou. Sommige mense dink ‘n wildehond en ‘n hiëna is diesefde dier, maar hulle is heeltemal verskillend maar  behoort aan dieselfde spesies Lycaon.